'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se
'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se
'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Ons Kersliedere-uitreike na Huis Harmony, Hospitaal en Huis Namakwaland.

Baie dankie aan die groep wat elke aand saam uitgegaan het, jul mooi

gesindheid en jul opoffering. Dankie Albie vir die "tri-angle" agtergrond saam met

die twee kitare ( ek en ds. Tiaan Adendorf). DV maak ons volgende jaar weer so.

Johan Fourie (FB)

Namaqua Signs borg Hoërskool

Okiep se naambord. Baie dankie!

Pep Stores

Springbok

Dankie vir die bydrae t.o.v.

een van ons behoeftige

leerders.

Rdl. van Dyk

Behoeftige Kinders

Indien u belangstel om`n bydrae

te maak t.b.v. die minderbevoorregte

kinders in ons

gemeenskap, skakel Veronica

van Dyk 0832362152

Enige hulp sal waardeer word.

Tans besig met `n opname.

Goedhartigheid is 'n taal

wat die stomme kan praat

en die dowe kan hoor en

verstaan.

Psalm 147 vers 10/11:

Die Here het niks aan die

krag van 'n perd of die

liggaamskrag

van 'n soldaat nie, maar Hy

het ‟n welgevalle in die wat

Hom vrees.

27

Versoek: kombersblokkies

Hannelie Wepener en Lettie van Dyk wil graag dames vra om

betrokke te raak en kombersblokkies –gebrei / gehekel

(12x12cm) te skenk. Die doel is om kombersies vir die

kinderafdeling in die plaaslike hospitaal te voorsien. Bydraes

sal waardeer word. Ook oorskiet wol is welkom.

Skakel Hannelie :0835498355

Baie dankie!

Dankie aan Christo & Kitty Conradie vir hul bydrae /

geskenkies vir ons kinders in die gemeenskappe.

Dit word waardeer. (Raadslid Wyk 4, Springbok)

Leandra Vries (Steinkopf), huidiglik ondervoorsitter van DA

Dawn, doen gemenskapswerk en deel skryfbehoeftes aan

leerders uit.

The Democratic Alliance Womens Network

(DAWN)

Are you passionate about addressing issues that affect

women in South Africa today - such as rape, domestic

violence, child support and access to antiretroviral drugs, to

name but a few? Do you want to help us make a difference?

Then please share your concerns and your ideas with us,

and JOIN our growing network of women around South

Africa.

DAWN aims to:

Promote the empowerment and development of women

and build their self-confidence to stimulate and activate

initiatives

Promote amongst women consciousness of

accountability, patriotism and unity

Promote women‘s participation in every sector of public

life and

Promote a healthy culture and recognition of women‘s

rights as human rights.

We believe the issues facing women can only be truly

addressed if all women unite to create awareness and find

solutions. So make your voice heard and get involved today!

You can do so by contacting a member of our DAWN

executive, or by getting in touch with the DAWN

representative in your province.

Northern Cape: Francis Warner

(053) 832 4530 / warners@telkomsa.net

27

19

25 17 20 22

27 23

19