01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oprah looi SA oor

swak onderwys

JOHANNESBURG. – Die standaard van

skoolonderrig in Suid-Afrika is te laag.

Só het Oprah Winfrey gereageer op ‘n vraag oor

wat die land kan leer uit die sukses van haar

Leadership Academy for Girls by Henley-on-Klip,

suid van Johannesburg.

Winfrey het Saterdag die eerste matriekklas geluk

gewens met hul 100%-slaagsyfer en 188

onderskeidings.

Meer as die helfte van dié skool se 72

matrikulante het ‘n gemiddelde van meer as 75%

behaal. Elkeen van dié leerlinge beplan om

vanjaar verder te studeer aan universiteite in die

VSA en in Suid-Afrika.

―Dìt is die begin van die einde van armoede,‖ het

Winfrey gesê met verwysing na die matrikulante

wat Saterdag hul diplomas ontvang het.

―Die meisies het nou die sirkel van armoede in hul

huise verbreek en van hier af kan hulle teruggee

aan die gemeenskap.‖

Winfrey het beklemtoon dat Suid-Afrika moet belê

in leierskap sodat dit later dividende in veral die

arm gemeenskappe kan oplewer.

―In die begin-dae van die skool het ek onderskat

hoe belangrik goeie leierskap is en hoe moeilik dit

gevind word.‖

Die skool het sy sukses te danke aan goeie

onderwysers met baie kundigheid en die feit dat

die meisies nie in watte toegedraai word omdat

hulle uit moeilike omstandighede kom nie, het

Winfrey gesê.

―Ek het gevind dat mense benadeelde kinders

onderskat en die standaard gevolglik verlaag.

―Dit is ook aanduidend van Suid-Afrikaanse

standaarde, die feit dat jy kan slaag met 30%.

Sakelui kan nie suksesvolle besighede behartig

as hulle met net 30% tot 40% funksioneer nie.

Ons het nie toegelaat dat die meisies hul

agtergrond as verskoning gebruik nie.

―Jy kan nie verwag om sukses en triomf te beleef

as jou punte jou nie toelaat om in die werklike

wêreld te funksioneer nie.

―Onderwys is die deur na vryheid.‖

Me. Graça Machel, Madiba se vrou en lid van die

skoolbestuur, was die hoofspreker by die

geleentheid.

―Onthou altyd dat waar julle gebore is nie sal

voorskryf wat van julle sal word nie,‖ het sy die

klas aangemoedig, terwyl Winfrey soms tranerig

haar kop geknik het. Maar weet ook dat voorregte

soos wat julle geniet die een kant van die munt is.

Die ander kant is die verantwoordelikheid om ‘n

verskil te maak.‖

Elkeen van die meisies in die skool is deur

Winfrey self van reg oor die land uitgesoek en

kom almal uit moeilike omstandighede.

Twee van die matriekleerders is van die Oos-

Kaap. Hulle is Zandile Mgoqi en Inaminkosi

Ncapayi, albei uit Oos-Londen omgewing. Hulle

tel onder die 15 Oos-Kapenaars onder die 371

leerders in Oprah se skool . (Pauli van Wyk)

- Die Burger

Bumper Sticker Quotes

"I'm in no hurry; I'm on

my way to work."

HSN WEER DIE BESTE IN DIE WESTE

Isaac Cloete

“Die term 100% slaagsyfer en die Hoërskool Namakwaland (HSN) is die afgelope jare

soos vinkel en koljander - die een loop saam met die ander.”

Die jaar 2011 was geen uitsondering nie, want behalwe dat die skool weer aangewys is as

die beste in die Namakwa-streek, het al die matrieks ook weer geslaag.Nog ‗n 100%, al 75

matrikukante het geslaag.

Die top leerder was Marné du Toit, wat spog met ag onderskeidings, Sy is ook agtse in die

land uit die 20 top kandidate.Hierdie jaar was die lys uniformig, met ander woorde, sonder

kategorieë of afdelings.

‘n Interessante slagspreuk by die skool se kennisgewingborde lui, ―die skool waar die

nuwe Suid-Afrika werk.‖ Ouers glo dat dié slagspreuk eerder tweeleedig in plaas van ‗n

dubbelsinnig is.Dit verwys blykbaar na waar leerder en opvoeder soos slawe werk en waar

die stelsel van die nuwe Suid- Afrika werk en niks anders nie.

Hoe dit ook al sy, die skool het sy trotse 100% slaagrekord die afgelope tien jaar

gehandhaaf en ten spyte van groot verandering in die samestelling van die leerlingtal, bly

dit een van die voorste skole in die provinsie.Geen ouer het dus nodig om hul kinders in

ander streke of provinsies te gaan inskryf nie, want gehalte onderrig aan al die leerders bly

steeds die kerntaak van die skool se opvoeders.

Du Toit en haar ouers kon nie opgespoor word vir kommentaar nie.

Volgens die Noord-Kaapse Onderysdepartement, is Frazerburg Hoër tweede(100%) en

Concordia Sekondêr derde(99.1%) in die streek. Soos die NK(68,8%) was daar ook ‗n

daling in die Namakwa-streek se slaagsyfer vanaf 91,01% in 2010 tot 88,6%, hierdie jaar.

Blykbaar is die skole van die John Taolo Gaetsewe-distrik grootliks hiervoor

verantwoordelik.

Albertram Prins van Victoria-Wes was die enigste kandidaat, uit die Noord-Kaap provinsie

wat die nasionale top twintig lys(voorheen benadeelde skole) gehaal het. In die Noord-

Kaap was hy vierde.

Die Namakwa-streek(21 hoërskole) was die afgelope vier jaar die top distrik in die

provinsie soos onderstaande tabel aantoon.

PROVINSIALE RUGBY OP SPRINGBOK

Groot provinsiale rugby is binnekort weer terug op Springbok wanneer die GWK

Griekwas kragte gaan meet teen die Regent Boland.

Die wedstryd is geskeduleer vir Saterdag, 18 Februarie en ‗n skare van ongeveer 5 000

word by die Springbok sportgrond verwag.Dit sal die eerste keer wees dat die twee spanne

op Springbok speel en die plaaslike rugbyliefhebbers kan uitsien na aanskoulike

hardlooprugby.

Griekwas het alreeds op Springbok gespeel en omdat dit die tuisprovinsie se rugbyspan is,

behoort hulle weer groot ondersteuning te kry, volgens Montie Engelbrecht, voorsitter van

die Namakwalandse Rugby Unie.

Boland is tans die houers van die Eerste Liga Trofee, maar sonder die ou kalant en vorige

kaptein, Bolla Conradie, sal hulle moet uithaal om die Griekwas ore aan te sit.En in elk

geval, dit was nog nooit maklik om op Springbok te wen nie en die toeskouers hou duim vas

dat die dorp hierdie keer ook geluk sal inhou vir die tuisspan.

Volgens Engelbrecht is die dag ‗n groot geleentheid vir familie en vriende om saam te kuier,

want reeds vroeg gaan die hekke al oop. Tydens die voorwedstryde speel die 0/21spanne

teen mekaar om ‗n Namakwaland span te kies. Om 13:30 speel Koperstreek en

Diamantstreek teen mekaar.

Die hoofwedstryd vind om 15:45 plaas en die plaaslike inwoners word versoek om die

beperkte kaartjie vroeg al te koop. Dit is reeds by verskeie rugbybeamptes regoor die streek

beskikbaar en wissel tussen R50 (staanplek) en R70(sitplek).

Montie Engelbrecht kan geskakel word by 083 4599606 vir meer inligting oor die wedstryd

en die beperkte losies wat beskikbaar is.

☻Intussen word daar ‗n beroep op al die plaaslike bus- en taxi-operateurs gedoen om die

groot getalle toeskouers teen ‗n minimale tarief na die wedstryd te help vervoer.

Isaac Cloete

13

13

14

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!