01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geestelike voedsel

Oordenking

Dr.Kobus Victor

‗n Nuwe jaar is soos ‗n onbekende pad wat voor jou

uitgestrek lê. Min is daaroor bekend.

Jy weet nie hoe ver dit is nie. Jy ken nie die toestand van die

pad nie – is dit geskraap of geteer, is daar slaggate en

bergpasse? Jy weet nie wat op daardie pad op jou dalk wag

nie. Onderbrekeings as gevolg van padwerke of reent of

wind? Watter afdraaipaaie is daar en riviere om oor te steek?

Hoe pak ‗n mens so ‗n reis aan? In die eerste ding is om ‗n

padkaart te kry sodat jy jou reis kan beplan. Daardie kaart sal

vir jou die meeste inligting gee oor die draaie en passe wat

daar is. Dit sal vir jou die distansie tussen die verskillende

dorpe gee sodat jy deeglik kan beplan waar om brandstof in

te neem of waar om te rus.

Die jaar 2012 is ook onseker. Ons het ‗n vae idee waarheen

dit gaan. Elke dag is ‗n entjie wat ons daarop vorder. Maar is

jy voorbereid? Ons weet nie waar die pad ‗n onverwagte

draai gaan maak nie. Ons sal by kruispaaie kom waar

besluite geneem moet word. Is jy gereed daarvoor? Daar

gaan steiltes en afdraendes wees waar jy krag sal nodig hê

of jou remme sal moet gebruik. Daar sal tye kom dat jy moeg

sal word. Draai dan af en rus. Verkwik jouself weer.

In 2012 sal ons almal eerstens vir die Here moet vra: Maak

my u wil bekend, Here, leer my u paaie (Ps 25:4). Maar dan

sal ons ook ons deur sy waarheid moet laat lei. Sy woord

moet die lig op ons pad en lamp vir ons voete wees.

Sterkte vir die reis. En hou by die hemelse padreëls.

Die regte soort vreugde het jou

naam en adres

Nuwejaarsvoornemens is aan die orde van die dag. Almal wil

verloor... gewig, bedoel ek! Almal wil verander en beter mense

word. Tog hou die meeste goeie voornemens drie weke op die

langste. Geen wonder nie dat Joey Adams sê: “May all your

troubles last as long as your new year resolutions.” Mark

Twain stel dit nog sterker: “New Year‟s Day... now is the

accepted time to make your regular annual good resolutions.

Next week you can begin paving hell with them as usual.” Wat

van vreugde as die hoofroete vir 2012? “Wat‟s nuut?” sal jy

my dadelik vra. Vreugde hou gewoonlik net solank soos die

Kersseisoen. Vreugde is so weg soos 2011 se

Desembervakansie sodra die “regte lewe” afskop in 2012.

Wel, hier‘s ‗n nuusflits. Jy hoef nie vreugde te soek nie. Dit is

net so goed as om ‗n handvol wind te probeer vang. Vreugde

soek jou — die Here se soort bedoel ek! Alle ander vorms van

vreugde is mensgemaak en tydelik. Slegs vreugde waarop

daar geskryf staan: “In die hemel vervaardig” is blywend. Dis

omstandighede-bestand. Dit verweer nie met die ouderdom, of

verloor waarde met gebruik nie.

Hoe vind die Here se vreugde jou? Ek weet nie. Daar‘s nie ‗n

resep of drie maklike stappe nie. Maar wat ek wel weet is dat

Prediker 2:24 waar is: “Dit is nie aan „n mens self te danke

dat hy/sy kan eet en drink en onder al sy/haar geswoeg

nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ‘n

gawe uit die hand van God is. Wie kan eet en wie kan

geniet as God dit nie moontlik maak nie?” God deel Self sy

soort vreugde verniet aan al sy geliefdes uit. Jy jaag dit nie na

nie. Jy ontvang dit net op verrassende, bonatuurlike maniere.

Wat ek wel weet, is dat God vandag ‘n uitnodiging by jou lewe

se voorstoep neergesit het om sy vrede te ontvang. Maak

jouself dus gereed om in 2012 deur hemelse vreugde verras

en oorweldig te word. Leef in afwagting!

GODDELIKE BETROKKENHEID IN 2012

Hemel ons! Op dees aarde! Hoe de hel!

Bekende uitdrukkings né? Kan dit wees dat met hierdie hemel/aarde/hel

uitroepe, onbewustelik iets verklank word van ‗n algemeen-menslike

vraagstuk, nl: God se betrokkenheid? Miskien. God se betrokkenheid: In

my eie lewe - veral as dinge skeefloop; In ons staatkundige en maatskaplike

lewe - veral as ons nuwe SA maar sukkel om nuut te word; In

hartseerverhale van die lewe - veral as dit stukkend gebreek word deur

lyding en dood… Hoeveel plaas ons op die rekening van, sê nou maar, die

hemel? Die aarde? Die hel? Of op wie se rekening ookal?

Is God nog in beheer? is ‗n vraag wat selfs ook deur baie Christene gevra

word. En indien wel, hoe moet ons Sy betrokkenheid verstaan? Dis

diepsinnige vrae wat diepsinnige antwoorde vra. Maar kortom kan ons vir

mekaar sê: Die God van die Bybel is gerig op die hele wêreld en die ganse

mensdom. Die Bybel begin immers (in Genesis) en eindig (in Openbaring)

met hemel én aarde. Hy is die Skepper én Onderhouer van die ganse

skepping. Dis immers God se skepping, wat in die ruim sin van die woord

onder Sy beheer is.

Hiermee word egter nie bedoel dat God verantwoordelik is vir elke ding wat

gebeur nie, veral nie die slegte nie. Want Hy is immers nie die enigste

rolspeler nie! Daar is verskeie rolspelers (soos reeds in ons bekende

uitdrukkings hierbo weerspieël word), soos byvoorbeeld:

Natuurkragte, wat heelmaak én verwoes. Hy het ‗n heelal geskep wat

lewe en beweeg…

Die mens self, wat verantwoordelik én onverantwoordelik optree. Hy het

mense gemaak wat opbou én afbreek…

Satan, wat kyk waar en wie hy kan verslind. Dis egter beperkte mag

omdat Satan deur Christus (wel nie vernietig nie, maar) oorwin is…

God, wat die oorkoepelende Rolspeler is en in ‗n ruim sin alles beheer en

Sy doel uiteindelik sal bereik! Soos ‗n trein uiteindelik sy bestemming

bereik ongeag wat in elke kompartement plaasvind…

Wat alles in 2012 gaan gebeur is nie vooraf in die fynste besonderhede klaar

beplan, asof die jaar maar outomaties soos ‗n horlosie gaan afloop nie. Soos

die wêreldgeskiedenis ‗n oop proses is met sy verskeie rolspelers, gaan ook in

hierdie jaar weer die natuur op ‗n natuurlike wyse sy loop neem; die mens op

‗n menslike wyse grootliks ‗n rol speel; die duiwel op ‗n sataniese wyse sy

invloed laat geld… Maar genadiglik is die Here op ‗n Goddelike wyse

betrokke in die afloop van alles.

Wat ‗n troos, in lewe én in sterwe! Dié wete dat ek nie aan myself behoort nie,

maar aan dié Here uit Wie en deur Wie en tot Wie alle dinge is. Aan HOM

behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen (Rom 11:36).

(Ds Willie Badenhorst, NG Kerk Port Nolloth)

2

2

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!