01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Strenger wette oor verkeer

beplan

Johannesburg – Suid-Afrikaners het ‘n kopskuif nodig

om die slagting op die paaie stop te sit en strenger

wetgewing word beplan om dit te help bewerkstellig.

Dit was gister die boodskap van S‘bu Ndebele,

minister van vervoer, op ‘n mediakonferensie in

Pretoria. Ndebele het gesê nuwe motoriste wat hul

rybewystoets geslaag het, sal moontlik binnekort vir

die eerste drie jaar ná die toets geen alkohol mag

gebruik voordat hulle agter die stuurwiel inskuif nie.

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het

in Desember 2010 reeds gesê die regering oorweeg

dit om bestuurders te verbied om hoegenaamd

alkohol te gebruik voordat hulle agter die stuurwiel

inskuif.

Die Mediese Navorsingsraad het ook vroeër ‘n

beroep op die minister gedoen om dit vir ‘n tydperk

onwettig vir nuwe bestuurders te maak om alkohol te

drink voordat hulle bestuur.

Daar sal ook weer na die moontlikheid gekyk word

om die maksimum spoed tot 100 km/h te verlaag.

Philip Taaibosch, sekretaris-generaal van die

taxivereniging Santaco, het gesê hulle het taxioperateurs

reeds aangesê om ‘n beleid van geen

verdraagsaamheid teen drink en bestuur toe te pas.

Ndebele het gesê luidens die voorlopige verslag is 1

475 mense in 1 230 noodlottige ongelukke van 1

Desember tot 10 Januarie dood.

Die meeste (256) het in KwaZulu-Natal en Gauteng

(207) plaasgevind.

Hoewel daar minder padsterftes in vergelyking met

dieselfde tydperk die vorige jaar was, gaan die

departement en verkeersbeamptes vanjaar nog

strenger optree.

Daar word 30 dae ná die 10 Januarie-afsnydatum

weer na die syfers gekyk aangesien baie mense

intussen sterf weens beserings in ongelukke in die

feestyd.

Volgens Ndebele is 70% van noodlottige ongelukke

botsings reg van voor. ―Motoriste raak ongeduldig,

steek voertuie verby en bots teen ‘n hoë spoed.‖

Ndebele het gesê 2012 is die jaar waarin Suid-

Afrikaners padveiligheid gaan bespreek soos die

einde van apartheid in die laat 1980‘s bespreek .

(Jani Meyer)

YouTube nou in

Afrikaans

Johannesburg – Google het aangekondig sy

videodiens YouTube sal voortaan in twee inheemse

Suid-Afrikaanse tale beskikbaar wees: Afrikaans en

Zoeloe.

Ian Parsons, Google se Afrikaanse taalkenner, het

Dinsdag by die geleentheid Google South Africa in

Johannesburg bekendgemaak YouTube is nou in

Afrikaans vir alle gebruikers beskikbaar gestel.

Volgens Google is die Afrikaanse YouTube-kanale

Die Heuwels Fantasties, HuisegenootTempo,

kanaalMK en Pasella TV reeds uiters

gewild.Google het ook gesê Suid-Afrikaners het in

die afgelope jaar 175% meer YouTube-videos

gekyk.

Q. Who was the greatest financier in the Bible?

A. Noah. He was floating his stock while

everyone else was in liquidation.

Feestyd eis 1 232 op

SA se paaie

Johannesburg – Volgens voorlopige syfers van

die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) is

effens minder mense in Desember in

padongelukke dood as in dieselfde tydperk die

afgelope twee jaar.

Die RTMC het in ‘n verklaring gesê 1 232 mense

is verlede maand in 1 027 motorongelukke op

Suid-Afrikaanse paaie dood.

Dié syfer sal gewysig word wanneer die RTMC

alle data oor noodlottige padongelukke van al

die provinsies ontvang het.

Altesaam 1 358 mense is gedurende Desember

2010 op die land se paaie dood en 1 549 oor

dieselfde tyd in 2009.

Volgens Gary Ronald, woordvoerder van die

Automobiel Assosiasie, sal dit nog ‘n maand

neem voordat die finale aantal padsterftes

bekend sal wees. Hy meen die finale syfer sal

naby aan verlede jaar s‘n wees.

―Al is die syfer uiteindelik laer as verlede jaar, is

dit nie rede om fees te vier nie. Ons moet ‘n

noemenswaardige daling in die aantal sterftes

sien.‖

Hy meen dit is slegs ‘n sukses as minstens 1

000 mense minder oor Desember sterf.

Volgens hom kan die aantal padsterftes

toegeskryf word aan die feit dat daar nie genoeg

gedoen is om dit te vermy nie.

―Daar is strategieë om padsterftes in bedwang te

bring, maar daar is nie konkrete planne om die

strategieë van stapel te stuur nie.

―Wetgewing is nie genoeg nie. Opvoeding is die

sleutel.‖

Luidens die RTMC se verklaring het die

metropolisie in die laaste week van Desember

179 131 voertuie afgetrek en 373 motoriste in

hegtenis geneem. (Jan Gerber-Nuus 24)

Organ Donors in SA

There are around 45 000 Registered Organ

Donors in SA. That's less thatn 0.1% if the

population. Come on SA... register TODAY.

by OrganDonorSA

TRAGIESE VOORVAL TE OKIEP

Nababeep Polisie het op Vrydag 2012-

01-13 omstreeks 03:45 ‗n klagte van

14

aanranding te Langstraat , Okiep

ontvang. Die Polisie het met hul

aankoms gevind dat die 45 jarige

slagoffer alreeds na die hospitaal in

Springbok geneem was. Verdere

ondersoek het die Polisie na ‗n

slaapkamer in die woning geneem. ‗n

Skok onthulling was gemaak toe die

lede die beweerde oortreder, vind waar

hy met‗n tou aan ‗n balk hang. Die

oorledene , Patrick Smith, 51 jaar oud

was op die toneel as dood gesertifiseer

deur die nooddienste personeel.

Nababeep Speurtak ondersoek tans ‘n

saak van Poging tot Moord en ‗n

Geregtelike Doodsondersoek.

AO G C CLOETE

Man sterf a.g.v. bysteke-

Steinkopf

OP Donderdag 2012-01-12 omstreeks

18:45 het Steinkopf Polisie ‗n oproep

ontvang dat daar ‗n manspersoon te

Kramerstraat lê. Die Polisie het die

toneel bygewoon en gevind dat die

betrokke man se lyf vol bye was. Suster

Groenewald het Andrew Adams , 48 jaar

oud as dood gesertifiseer op die toneel.

Na wat beweer word, wou die oorledene

en twee ander heuning uithaal ,maar die

bye het hulle aangeval. Speur Konstabel

Klaaste van Steinkopf Speurtak

ondersoek die voorval. AO G C CLOETE

WENKE BY OTM‟S.

Moenie saans laat ontrekkings

by OTM‘s maak nie.

Moenie met u transaksie

voortgaan indien u onveilig

voel nie ,veral wanneer daar

vreemdelinge in die omgewing

van die OTM‘s is.

Hou u pinnommer ‗n geheim

en moenie ander persone

stuur om transaksies namens

u te doen nie.

Moenie groot bedrae geld by

OTM‘s onttrek nie.( U trek

aandag en maak uself ‗n

teiken)

Gebruik u bankkaart om

betalings by winkels vir

14

aankope en rekenings.

AO G C CLOETE

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!