01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Plaaslike Owerheid o.a.

GROOT HOEVEELHEDE

DAGGA BY TWEE

GELEENTHEDE GEVIND

Op Vrydag 2012-01-06 tussen 02:00 en 04:30

was Garies Polisie behulpsaam met die aftrek

van ‗n verdagte voertuig op die N7 nasionale

pad. Nuwerus Polisie het die verdagte voertuig

agtervolg in ‗n jaagtog tot hulle Garies Polisie

se bedienings-area binnegekom het. Daar was

‗n geelkleurige sak uit die betrokke voertuig

gegooi waarna Nuwerus Polisie dit opgetel het.

Garies Polisie het die voertuig afgetrek en

teruggeneem na Garies. Daar was 120 groot

pakke dagga met ‗n gewig van 9,5 kg in die

sak gevind. Die beraamde waarde van die

dagga beloop ongeveer R47 500-00. Twee

verdagtes, Nicolaas Davids,32 jaar oud van

Atlantis en Gregory Farmer,21 jaar oud van

Port Nolloth was gearresteer en aangehou. Op

2012-01-12 het die gearresteerdes in die hof

verskyn en die saak was uitgestel tot 2012-02-

02. Beide aangeklaagdes was op eie

verantwoordelikheid vrygelaat. Speur Adjudant

Offisier Willemse van Garies Speurtak

ondersoek die aangeleentheid.

Op Dinsdag 2012-01-10 omstreeks 06:15 het

lede van Springbok Speurtak inligting

aangaande ‗n verdagte houer in die veld naby

Bossa opgevolg. Die lede het ‗n doos met 192

pakke dagga gevind met ‗n gewig van 16,954

kg. Die totale waarde beloop ongeveer R84

770-00. Niemand was in die voorval

gearresteer nie. ‗n Saak van handel in dagga

was geopen en die ondersoek duur voort.

Speur Konstabel Joseph van Springbok

Speurtak ondersoek die aangeleentheid.

Kolonel Hender , gebiedsbevelvoerder bedank

alle lede betrokke by hierdie beslagleggings.

Kolonel Hender bedank ook die lede van Van

Rhynsdorp en Nuwerus Polisie vir die hulp aan

Garies Polisie verleen. Die persone wie

inligting aan Springbok Speurtak verskaf het

word bedank vir hul aandeel in die bekamping

van dwelms. ( AO G C CLOETE

KONTAK NR : 082 447 1804 / 027 – 7189126)

VERVALSTE BANKNOTE IN

OMLOOP

Graag wens Springbok Polisie die publiek en

besighede se aandag daarop vestig dat daar

vervalste R 100-00 banknote in omloop is.

Vergewis u self van die egtheid van banknote

wanneer u geld in ontvangs neem.

Kenmerke wat uniek aan R100-00 banknote is:

Watermerk (kop vanBuffel) met 100

in wit.

Kleurveranderings ink van 100 in

onderste regterhoek van noot.

Dun silwerstrook op voorkant van

noot.

Breë silwerstrook aan agterkant

van noot met 100 en landswapen.

Die kwaliteit van papier waarop die

noot gedruk is.

SANDFEES – MCDOUGALLSBAAI - 2011

Die Sandfees in McDougallsbaai op oujaarsdag het al 'n jaarlikse instelling geword. Van 10 uur in

die oggend af is daar strandaktiwiteite en begin die manne hulle sonsambrele op te slaan voor die

verhoog en die skottelbraaie reg te kry. Die hoofarea van die fees is die plaveide strandfront voor

die Port Indigo Gastehuis en die straat was gesluit tussen die ingang na die karavaanpark en die

bootlanseerplek se pad voor George se museumpie.

Hiedie jaar het die weer perfek saamgespeel met 'n gematigde relatief windstil dag en geen wolke

of mis nie. Gedurende die oggend is allerhande strandaktiwiteite aangebied onder andere toutrek,

en die uitdunrondtes van die skoonheidkompetisies is afgehandel.

Die middag is daar gebraai en talentkompetisie gehou, terwyl gaskunstenaars vir vermaak gesorg

het. Die rustige atmosfeer op die strand sonder 'n gewoel en vertrapping was 'n lafenis vir die siel.

Verskeie stalletjies was beskikbaar wat alles en nog wat verkoop het, soos ta' Emma se Opelug

Veldkombuis wat die fees 'n regte Weskus-karakter gegee het.

Kort voor sononder het die finaliste van die Mej en Mev Sandfees kompetisies hulle verskyning

gemaak en is die wenners aangewys. Tydens die finale rondtes van die kompetisies het die laaste

sonsondergang van 2011 aangebreek en 'n feitlik windstil gesellige aand ingelui. Deur die loop van

die aand is daar musiek gemaak en heerlik gedans terwyl die geur van skottelbraai geregte in die

lug gehang het. 2012 het aangebreek met kersliggies by die sandfees en verskeie vuurwerke wat

op die strand afgevuur is. Teen 01h00 was die feesterrein opgeruim en die strate rustig. Dit was

besonder verblydend dat daar geen teken was van 'n gejaag van motors en motorfietse in die

strate na 12 nie, en dat openbare dronkenskap feitlik glad nie bestaan het nie. 'n Sterk polisie

teenwoordigheid in McDougallsbaai en by die feesterrein het waarskynlik grootliks hiertoe

bygedra. Vir diegene wat hou van 'n geselligheid tussen mense op oujaarsaand, maar sonder 'n

vertrapping en erge rumoerigheid, is daar dalk nie 'n beter plek om die oujaar uit te sien as by die

sandfees op McDougallsbaai nie.

Dankie aan die personeel van Port Indigo Gastehuis en Richtersveld Toere vir hierdie unieke

geleentheid wat julle geskep het! (Christo Conradie)

9

SANDFEES 2011

9

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!