01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

THERESA VAN BAALEN

2 x ATKV bekroonde Afrikaanse

kinderverhaal skryfster

Huidiglik neem Theresa saam met Rose

Cross van Bedrock Lodge dit op hulle om

vrywilliglik, teen minimale vergoeding, die

Port Nolloth museum aan die gang te hou.

Hulle doen dit om die werk voort te sit wat

Grazia de Beer, oorlede op 25 Desember

2007 en ‘n gemeenskaplike vriendin, met

die museum begin het.

Ons omgewing is vol besondere mense.

Theresa van Baalen is een van hulle. Haar

skryfloopbaan het begin met die publikasie

van ‗n kortverhaal in die Sarie tydskrif in

1998. In die vroeë 2000‘s het sy deelgeneem

aan ‗n kinderstorie kompetisie in die Baba en

Kleuter tydskrif. Van haar eerste inskrywing

het daar niks gekom nie. Met die tweede

poging het Miemie du Plessis van Lapa

Uitgewers haar gebel en gesê dat sy nie

moet ophou probeer nie, want sy is een van

die tien beste inskrywings wat nie die pyp

gerook het nie. Met haar derde poging was

sy ‗n naaswenner saam met Fransie Greyling

en Leon de Villiers.

In 2007 / 2008 is daar 3 van haar gedigte

opgeneem in ‗n nuwe kinder verseboek

saamgestel deur Riana Scheepers en

Suzette Kotze Myburgh.

In 2008 het Aspris Krokodis, ‗n kleuter

prentjie en rympieboek, die lig gesien, en in

2009 die ATKV kinderboek toekenning

ontvang in die voorleesafdeling 3 – 6 jaar. In

2009 verskyn Karla Krullebol op die mark en

ontvang in 2010 dieselfde toekenning.

Theresa is op die oomblik besig om haar

hand te waag aan volwasse romans so

tussen die werk aan die museum deur.

Volharding, ‗n passie vir skryfwerk, en

onselfsugtige toewyding aan die bewaring

van Port Nolloth se erfenis maak haar een

van die edelgesteentes van die Diamantkus.

(Christo Conradie)

Die Houthoop Gasteplaas

15km buite Kleinzee

On suite / Hutte / Graskampering

0832362152 / 027 8211 669

www.houthoop.info

www.namaqualand-info.co.za

Veldgidz

Carpobrotus (Prof. R.Verhoeven)

Familie Mesembryanthemaceae, Subfamilie Ruschioideae,

Groep Lampranthus

Die Griekse woorde karpos en brota beteken onderskeidelik

vrug en eetbaar. Die vrug is eetbaar en konfyt kan ook daarvan gemaak word. Die twee

spesies wat die algemeenste hiervoor gebruik word, is Carpobrotus acinaciformis en C. edulis.

Carpobrotus bestaan uit meerjarige sukkulente met platliggende, kruipende stingels. Plante is

immergroen en sprei vinnig oor enige oppervlak in die tuin en vorm ‗n dik tapyt. Blare is

teenoorstaande en aan die basis effens vergroei. Die blare is driehoekig in vorm, besit ‗n skerp

punt en kan tot 150 mm lank wees. Die blomme is groot en eindstandig en kan tot 150 mm in

deursnee bereik. Die blomme van Carpobrotus is die grootste in die familie

Mesembryanthemaceae. Die blomme gaan in die oggend oop en toe in die aand. Blomkleur

wissel van wit, geel tot verskillende skakerings van pers of pienk. Die blom het vyf kelkblare,

baie kroonblare, baie meeldrade en ‗n onderstandige vrugbeginsel met 4 – 20 hokke. Vrugte is

vlesig en dikwels eetbaar. In die blom kom ‗n ring gekartelde nektarkliere voor. Blomme word

deur insekte bestuif. Carpobrotus-soorte blom van vroeg Augustus tot Januarie. Hulle groei

baie maklik van steggies en saad en kan as grondbedekker aangeplant word. Dit kan ook met

groot sukses teen skuinstes geplant word om grond te stabiliseer. Blaarsap kan as

ontsmettingsmiddel gebruik word. Dit word met water gemeng en gebruik teen diarree,

maagkrampe, infeksies in mond en keel, streelmiddel teen insekbyte, oppervlakkige beserings

en brandwonde.

Carpobrotus bestaan uit 13 spesies waarvan sewe in suidelike Afrika voorkom. 1. C.

acinaciformis (elandsvy, goenavy, hotnotsvy, strandvy, suurvy). Blomme is pers. Vrugte is

eetbaar en word gebruik om konfyt te kook. Groei aan kus naby see van Saldanha tot

Mosselbaai.

2. C. deliciosus (perdevy, ghaukum, ghounavy, suurvy). Blomme is pers, pienk of wit. Vrugte

soet en word vir konfyt gebruik. Groei op sandduine en in grasland langs suid- en ooskus van

Suid-Afrika van Riversdal in Wes-Kaap deur Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal.

3. C. dimidiatus (Natalse kusvy, strandvygie). Blomme pienk-pers. Groei op duine in Oos-Kaap

tot in KwaZulu-Natal en Mosambiek.

4. C. edulis (hottentotsvy, Kaapsevy, perdevy, suurvy). Blomme geel en word lig pienk wanneer

oud. Enigste spesie met geel blomme. Vrugte vlesig en eetbaar, maar nie so soet soos 1 en 2

nie. Groei langs kus en ook in binneland van Namakwaland deur Wes-Kaap tot in Oos-Kaap.

Word dikwels as ‗n pionierplant in versteurde gebiede waargeneem.

5. C. mellei (berg-rankvy, berg-suurvy). Blomme pienk of pers. Is die enigste spesie wat in

Fynbos op sandsteen berghellings voorkom. Kom in Wes-Kaap in Hottentotshollandberge,

Langeberg en die Swartberg voor.

6. C. muirii (dwergsuurvy). Is soortgelyk aan C. deliciosus, maar het smaller blare en kom net in

Strandveld in die Wes-Kaap van De Hoop tot Stilbaai voor.

7. C. quadrifidus (Weskus-suurvy, elandsvy). Blomme violet pienk, lig pienk of wit. Het die

grootste blomme in die familie Mesembryanthemaceae. Groei in sanderige laaglande langs die

weskus van suidelike Namakwaland tot Saldanha in Wes-Kaap.

Hoewel die naam vy in die algemene name voorkom, is dit bloot omdat die ontwikkelende vrug

soos ‗n vy lyk. Vye (Ficus spesies) behoort tot die familie Moraceae.

Tamatie Hoender

1 heel gaar hoender in stukke verwoes.

2 tamaties in dik skywe gesny

2 eet. mieliemeel

Genoeg olie vir vlakbraai.

1 houertjie 500 ml room

sout en peper na smaak

1 knoffelhuisie fyngekap

Lekkerbek Resepte

Bydraes: houthoop@telkomsa.net

23

you develop the habit in little matters. Excellence is

23

Metode

Pak hoenderstukke in oondbak

Rol tamatieskywe in meel en braai in vlak olie (maar

moet nie dat skywe breek nie)

Skep tamatie bo-op hoender voeg nou room in die

braaipan van die tamaties net tot dit begin borrel

Meng sout, knoffel en tikkie rooipeper saam met

room en giet oor hoender,

Bak in oond vir 1/2 uur by 180ºC

Die hoender is heerlik en kan slegs saam met ertjies

en rys of koes-koes en ertjies bedien word.

If you are going to achieve excellence in big things,

not an exception, it is a prevailing attitude. ~ Colin Powell

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!