01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nasionale Parlementêre Komitee

besoek Radio Nfm -Okiep

Die nasionale Parlementêre Portefeuljekomitee vir Kommunikasie het

Woensdag 18 Januarie 2012 hul eerste besoek aan radio Nfm kantore en

studios afgelê. Dié komitee is by voorneme om uitdagings wat die

gemeenskapsradiostasies in die gesig staar, verder op te neem. Vir dié

plaaslike radiostasie was dit egter ‗n historiese geleentheid, siende dit die

tweede grootste besoek na die voormalige pres. Jacob Zuma is, wat die

stasie ontvang het.‗n Welbekende omroeper en ook ‗n lid van die

parlementêre komitee vir kommunikasie, Niekie van den Bergh, sê die

komitee doen ‗n politieke oorsigrol wat nou deel is van hul werk as

parlementslede om te kyk hoe dit gaan op Gemeenskaps kommunikasiegebiede

in die Noord Kaap. ―Ons werk vir en verteenwoordig die mense.‖

Die komitee is daarop gemik om die bestaan en die opkoms van

gemeenskapsradiostasies te steun. Die voorsitter van die nasionale

portefeulje komitee vir kommunikasie, Eric Kholwane, sê die komitee gaan

ook kyk na die uitdagings wat dié stasies in die gesig staar en sodoende

probeer om ‗n verskil te maak.Kholwane sê dat kleiner gemeenskapsradiostasies

dieselfde fooie betaal vir hul kleiner grensgebied nes kommersiële

stasies wat oor ‗n wyer opvangsgebied beskik. ―Ons is in die proses om

met die betrokke rolspelers te onderhandel. Ons behoort terugvoering later

in die jaar te kry wanneer die jaarlikse hersiening van dié rolspelers in die

parlement gedoen gaan word.‖In samewerking met die MDDA wat

navorsing oor media-ontwikkeling en diversiteit steun, is die twee van

mening om die lewens van onderontwikkelde gebiede te verryk deur

toegang te hê tot ‗n kommunikasiebron.

Die MDDA is gestig deur 'n Wet van die Parlement (Wet 14 van 2002) om

"histories benadeelde gemeenskappe en persone wat nie voldoende

bedien word deur die media" om toegang tot die media te kry. Die MDDA

moedig ook die historiese inkorting van die inheemse tale en kulturele

groepe aan. Moedig ontwikkeling van menslike hulpbronne en die bou van

kapasiteit in die media-industrie, veral onder histories benadeelde

groepe.Verder is die vyf nuwe lede van die MDDA-raadslede wat deur

pres. Jacob Zuma met die aanbreek van 1 Januarie vanjaar aangestel is,

kenners in die kommersiële gedrukte media, uitsaai media en ook die

regering. Die aanstellings is ingevolge die bepaalde wette op MDDA

aanbeveel.Dit was ook vir Niekie Van Den Bergh weer opwindend om weer

regstreeks in Nfm se studios op die lug, ‗n onderhoud te kon toegestaan

het en was hy ook heel beindruk deur die profesionaliteit wat gehandhaaf

is deur Nfm se omroeper en Program Bestuurder, Louiwigia van Reenen-

Boois, wat haar goed van haar taak gekwyt het. Die Voorsitter met alle

ander rolspelers soos die Departement Van Kommunikasie nasionaal, het

verder onderneem om toe te sien dat Gemeenskapsradiostasies soos Nfm

ondersteun sal word met betrekking, toerusting , seinverspreiding,

kapasiteit, opleiding en so voorts.

Die stasiebestuurder van Radio NFM-gemeenskapsradio-stasie, Brunhild

Strauss, is van mening dat daar groot ontwikkelinge aan die kom is vir

NFM. Strauss is verheug oor dié besoek en sien uit daarna om bande

saam met die MDDA en die parlementere portefeulje-kommitee op

kommunikasie, te bou. (Brunhild Straus- NFM 98.1)

Adverteer

d.m.v. Radio

Nfm 98.1

0277441100 /

: nfm98.1@gmail.com

We act as though comfort and luxury were the chief

requirements of life, when all we need to make us

happy is something to be enthusiastic about.

Afrikaans

19

Vlammende pleidooi vir Afrikaans

DELFT. – ‘n Vlammende pleidooi dat die Nederlandssprekendes in

die Lae Lande druk op die Suid-Afrikaanse regering moet uitoefen

om sy grondwetlike pligte teenoor Afrikaans en die ander inheemse

tale na te kom, is eergister hier gelewer deur prof. Wannie

Carstens, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir

Wetenskap en Kuns en ondervoorsitter van die Afrikaanse

Taalraad.

Carstens het op ‘n byeenkoms van die Nederlands-Zuid-Afrikaanse

Werkgemeenschap in Delft, Nederland, gesê as die Nederlandse

en Vlaamse parlement aan die Suid-Afrikaanse regering kan sê

hulle is bekommerd oor die posisie van Afrikaans, ―kan dit

ongelooflik belangrik wees‖.

Carstens het gepraat teen die agtergrond van ‘n toenemende

bewussyn in politieke kringe in die Lae Lande oor die verwaarlosing

van Afrikaans deur die Suid-Afrikaanse regering. Dit het die laaste

weke in verskeie mosies en parlementêre vrae uitgeslaan in die

Nederlandse, Vlaamse en selfs die Europese parlement.

Die verwagting is dat dié druk vanjaar verder sal toeneem.

Volgens Carstens is die kern van die probleem ‘n gebrek aan

politieke wil by die ANC om die Grondwet na te kom. Die

Taalkonsepwet is nie veel werd nie en is slegs onder dwang van

die hof geskryf. Die ANC se probleem is dat hy nie besluite wíl

neem nie.

Hy het egter beklemtoon dat Afrikaans se toekoms nie net by wittes

lê nie, maar ook by hul bruin taalgenote. As die bruines, wat 55%

van die Afrikaanssprekendes uitmaak, die taal verwerp, is daar

probleme.

Hy het ‘n beroep op Nederlandssprekende vriende van Afrikaans

gedoen om in hul kontak met die ANC nie net van ―Afrikaners‖ te

praat nie, want ―dan slaan die ANC toe soos ‘n boek‖. ―Praat liewer

van Afrikaanssprekendes,‖ het hy gepleit.

Mev. Rita de Bont, lid van die federale Belgiese parlement, het by

dieselfde geleentheid gesê daar word nog nie voldoende druk

vanuit Nederland en Vlaandere op die Suid-Afrikaanse regering

uitgeoefen nie. Nederland en Vlaandere kan dit trouens nie alleen

doen nie; die hele Europa moet bewus gemaak word en daaraan

deelneem.

De Bont het ‘n tyd lank in die Boland gewoon en gewerk. Sy het

begrip getoon vir die noodsaak dat bruin mense as gelykwaardige

Afrikaanssprekendes geteiken moet word en gesê die saak moet

―versigtig, diskreet en massaal‖ aangepak word.

―As ons in Vlaandere byvoorbeeld aan die ANC sou sê ons staak

ons ontwikkelingshulp omdat julle teen Afrikaans diskrimineer, sal

hulle antwoord dat hulle ons nie nodig het nie; dat hulle geld by

China en ander lande kan kry,‖ het sy gesê.

Sy bewonder die optimisme en deursettingsvermoë van die

Afrikaanssprekendes en hoop van harte die taal word bewaar.

- Die Burger

19

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!