01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kunstande

die bytende waarheid

Voor en ná... jou ingevalle gesig vóór jy ‘n mond

vol kunstande gekry het en die duidelik verbeterde

jy daarná. Hierdie advertensie uit die negentiende

eeu moes die onteenseglike voordele van ‘n

kunsgebit beklemtoon. In der waarheid sou die

mens tot in die twintigste eeu moes wag op

kunstande wat werklik dienlik én gemaklik sou

wees...

Die stryd van die mens om iets in die plek van sy

verlore tande te plaas—ter wille van ‘n beter

voorkoms of om beter te kan kou—het reeds meer

as 2 500 jaar gelede begin.

Die Etruriërs van Toskane in Italië het al in 700

v.C. gedeeltelike kunsgebitte begin maak om

sekere tande, maar nie almal nie, te vervang. Hulle

het goud vir die basisse van die kunsgebitte

gebruik en tande uit ander mensmonde bygevoeg.

So nie is nuwe tande gemaak wat van beestande

gekerf is.

‘n Gewilde raat teen tandbederf was destyds ‘n

mondspoelmiddel wat gemaak is deur hondetande

in wyn te kook. ―Geen wonder,‖ skerts ‘n tandarts,

―dat hulle kunstande nodig gehad het nie!‖In die

sestiende eeu het tandartse los tande met goud

bedraad en kunstande van seekoei- of walrusivoor

vervaardig. Maar hoewel ivoor etlike

honderde jare lank gebruik is, was dit nooit ‘n

bevredigende plaasvervanger nie. Soos een

skrywer dit in 1850 gestel het: ―Ivoor verleen aan

die lug wat van die longe af terugkeer ‘n

onuitstaanbare afstootlike reuk, wat nie voorkom of

reggestel kan word nie...‖Miskien was dit juis die

soeke na iets beters as ivoor wat in die

negentiende eeu tot ‘n grusame episode in die

geskiedenis van die kunsgebit gelei het.

Gesneuweldes in die Slag by Waterloo is naamlik

van hul tande beroof om kunstande te kon maak.

Voor 1900 het die draers van kunstande dit werklik

bitter gehad. Die gebrek aan behoorlike

vervaardigingsmateriaal of die onvermoë om

kunsgebitte stewig op hul plek te laat bly, het—

volgens een bron—selfs groot manne soos die

Amerikaanse president George Washington

buierig en opvlieënd gemaak.

Vandag speel kunstande ‘n belangrike rol in die

oplossing van misdade omdat dit feitlik vuurvas is

en nie in suur opgelos kan word nie. Reeds is

1849 is die lyk van ene dr. George Parkman slegs

aan sy kunstande uitgeken. En in 1949 het John

Haigh, die "suurbadmoordenaar", aan die pen gery

omdat een van sy slagoffers, mev. Durand

Deacon, kunstande gehad het. (Mieliestronk)

Save Seven Lives

in 2012

By becoming an organ donor, you can save up to

seven lives when you die. Your heart, kidneys,

pancreas, liver and lungs can be used to give

seriously ill people the chance to live a longer and

healthier life. Additionally, you can also help up to

50 others by donating tissues such as corneas,

heart valves, skin and bone.

Please register yourself as a donor today so that

you can provide hope for people waiting for a lifesaving

organ. Remember to let your family know

about your decision, as they need to give their

permission to have your organs removed. Currently

there are 4300 people waiting for organs. Less than

800 of them will get the organ(s) they need this

year. So please ask everyone you know to become

an organ donor. Registering as a donor is free and

there will be no cost to your next-of-kin after your

death. BECOME AN ORGAN DONOR AND SAVE

SEVEN LIVES

http://t.co/UzEP10gW #organ_donation.

Skryf die regte (graf)

opskrifte

As jy ooit in Londen kom, dan moet jy die bekende

St Paul‘s Katedraal besoek. Iewers in daardie

reuse kerk is die graf van Christopher Wren. Hy

was die argitek van hierdie indrukwekkende gebou.

‗n Opskrif as deel van die memoriam aan hom in

Latyn lui min of meer as volg: “Indien jy „n

monument ter herinnering aan hom soek, kyk dan

rondom jou.” Wat ‗n getuienis vir sy vermoëns as

argitek! Dit laat my wonder watter woorde sal reg

laat geskied aan ons eie grafopskrifte eendag?

Hopelik nie iets soos: “Hy het lewenslank rugby

gekyk.” Of: “Sy het gedurig inkopies gedoen” nie.

Of nog erger: “Sy het gedreig om eendag iets vir

die Here te doen, maar hier lê sy nou.” Of dalk: “Hy

wou nog altyd tyd maak vir die Here en sy gesin,

maar toe kom die dood eerste!” Sal dit nie

aangrypend wees as mense jou onthou as ‗n

roetewyser na God toe nie? Die mooiste opskrif oor

jou lewe sal egter wees wanneer Jesus en sy

engele eendag vir jou sê: “Welkom in die

heerlikheid van Here. Oor min was jy getrou, maar

oor baie word jy van nou af aangestel.”

Die heel beste tyd om die regte nalatenskap in plek

te kry, is vandag. Elke dag se porsie lewe verskyn

net eenmaal op jou skinkbord. Vandag is nie ‗n

inoefening nie. Nee, dit is die lewe self. Gryp dit

aan. Koop die tyd uit, soos wat Paulus vir die

Efesiërs skryf. Wees ‗n lewende seën vir jou

geliefdes, jou vriende en kollegas. O ja, en sommer

ook vir diegene wat nie met jou oor die weg kom

nie. Dan skryf jy die regte opskrifte bokant jou lewe.

WENKE OM HUISEBRAKE TE VOORKOM

Gebruik diefwering van goeie gehalte

om u woning te beveilig.

Installeer ‗n goeie alarmstelsel met

goeie na verkope diens.

Moenie waardevolle items soos

tuingereedskap,fietse en speelgoed op u

perseel laat rondstaan nie.

Vra u bure om ‗n ogie oor u woning te

hou, terwyl u uithuisig is.

Belê in ‗n goeie waghond om u eiedom te

beskerm (SAPD – Springbok)

Meer as 500 milj. in

China gebruik

7

internet

Beijing – Die aantal internetgebruikers

het tot meer as 500 miljoen gestyg en is

steeds aan't toeneem, het 'n

bedryfsgroep gesê.

Die China Internet Network Information

Center het Maandag gesê die getal

internetgebruikers het in Desember op

513 miljoen gestaan en is nou 12%

meer as die vorige jaar.

China se kommunistiese regering

bemark internetgebruik vir

sakedoeleindes en opvoeding, maar

blok toegang tot materiaal wat hy as

omverwerping of pornografie beskou.

Die jongste syfers toon ook dat die

getal Chinese wat die internet op hul

selfone besoek met 17,5% tot 356

miljoen gestyg het. (News24)

SA derde vriendelikste

land in die wêreld

Indien jy verhuis sê hulle jy moet mooi

kies want jy kan nooit weer huis toe

gaan nie – en as jy na Nieu-Seeland,

Australië of Suid-Afrika verhuis sal jy

nooit weer wil terugkeer nie.

Dít is die lande waar dit die maklikste

is om met inwoners bevriend te raak,

die taal aan te leer, in te pas by die

nuwe kultuur en in die gemeenskap te

integreer, toon die uitslae van HSBC

Bank International se jaarlikse Expat

Explorer-opname wat verlede maand

uitgereik is.

Nieu-Seeland het die hoogste telling in

al vier kategorieë gehad. 75% van

respondente wat daar woon, het gesê

hulle integreer goed in die plaaslike

gemeenskap. In Australië was dit 77%

en Suid-Afrika 79%.

HSBC het 3 385 uitgewekenes in 100

lande tussen Mei en Julie 2011

ondervra. Omdat lande met minder as

30 respondente beskou word as

statisties onbeduidend, is daar net 31

lande op die ranglys. Bermuda wat

verlede jaar hoog op die lys was, is

vanjaar weens te min respondente

uitgesluit.

Die Verenigde Arabiese Emirate is

laaste op die lys.

Someone’s opinion

of you does not have

to become 7 your

reality. 7

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!