01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

40% van rade se

geldsake is „beroerd‟

KAAPSTAD. – ‘n Beroep is op pres.

Jacob Zuma gedoen om in te gryp by

munisipaliteite wat finansieel reeds op hul

knieë is.

Mnr. Joe Mcgluwa, die OD se

parlementêre leier, het gesê dit is

―skandalig dat die geldsake van

nagenoeg 40% van die land se

munisipaliteite beroerd is‖.

Hy het verwys na ‘n tesourie-verslag oor

finansiële bestuur in munisipaliteite.

Die Sunday Times het gister berig ‘n

tesourie-verslag toon 66 van die 278

munisipaliteite is in ‘n erge geldelike

verknorsing en nog 37 gaan binnekort

dieselfde paadjie loop.

Woordvoerders vir die tesourie kon nie

gister vir kommentaar bereik word nie.

Mcgluwa het gesê ‘n munisipaliteit is die

hartklop van ‘n gemeenskap en die

departement van samewerkende regering

en tradisionele aangeleenthede moet

stappe doen om dit reg te stel.

Gister is ook vinger gewys na

kaderontplooiing binne die ANC, wat glo

die finansiële gemors waarin die meeste

munisipaliteite is, veroorsaak.

Dít ondanks onlangse uitsprake vanuit die

ANC dat kaderontplooiing nie deel is van

ANC-beleid nie.

Mnr. James Lorimer, DA-LP, het gister in

reaksie op ‘n tesourie-verslag oor

munisipaliteite se geldsake, gesê dit blyk

kader-ontplooiing is ―nog lewend‖.

Volgens Lorimer is dit uit die verslag

duidelik hoeveel skade kader-ontplooiing

aan munisipaliteite en dienslewering

aanrig.

―Dit is steeds baantjies vir boeties in hoe

die ANC munisipale poste toeken, selfs al

maak nuwe wetswysigings dit moeiliker.‖

Luidens die tesourie-verslag word

probleme soos belangrike poste wat nie

gevul word nie, politieke inmenging en

swak invordering van dienstegeld ook

toegeskryf aan kader-ontplooiing.

Dit is egter nie net plaaslike

munisipaliteite nie, maar ook metro‘s

soos Ekhuruleni en die Mangaungmunisipaliteit,

wat sukkel.

Ook die Polokwane- en Msunduzi

(Pietermaritzburg)-munisipaliteite sukkel

om hul geldsake te bestuur.

Me. Milisa Kentane, woordvoerder van

die Vereniging van Plaaslike Rade

(Salga), het in ‘n verklaring gesê die

verslag wys daar lê nog baie werk voor,

maar die ―aansienlike vordering wat reeds

gemaak is, moenie geringskat word

nie‖.Volgens Kentane is munisipaliteite in

‘n geldelike verknorsing omdat dit

plattelandse gemeenskappe met

krimpende ekonomiese vooruitsigte

bedien.―Die munisipaliteite moet ondanks

‘n lae inkomstebasis steeds dienste

lewer, al is die inwoners te arm om

daarvoor te betaal.‖Sy het bygevoeg dat

dit in sommige munisipaliteite juis sekere

regeringsdepartemente is wat met groot

diensteskulde tot die munisipaliteite se

finansiële verknorsing bydra.

Die ANC (100) se

pad vorentoe

Die ANC is ‘n merkwaardige 100 jaar oud

en het ‘n mooi, suksesvolle en duur

verjaardagparty gevier waarop lof- en

dankbetuiginge volop was. En baie van die

koste seer sekerlik uit die staatskas gedelg

is – pres. Jacob Zuma se groot onthaal vir

Afrika-leiers en andere is immers as ‘n

―staatsbanket‖ aangebied. Dit daar gelaat.

Die vraag is: Wat nou vorentoe?

Selfs terwyl die partytjie in volle gang was,

was alles (in die party) nie net blink nie.

Ondanks die glans na buite.

Natuurlik was dit ‘n naweek vir

beeldpoetsery, fanfare en prag en praal.

Maar die hutspot van irritasie en interne

verdeeldheid het onder die oppervlak bly

prut, borrel en soms gedreig om oor te

kook.

Dat die ANC, as ‘n bevrydingsparty, ook

daarin kon slaag om 17 jaar ná

regeringsoorname in die kussings te bly is

ook uitsonderlik in wêreldgeskiedenis.

Ongelukkig het hy nooit die oorgang van

bevrydingsparty na ‘n suksesvolle

regerende party volvoer nie. Dít sou verg

dat doeltreffende landsbestuur, met elke

landsburger se beste belange voorop, sy

eerste en enigste prioriteit moet wees.

Soos die edele motiewe van die ANC in sy

beginjare, wat gerig was op hervorming van

die regering vir die insluiting van swart

mense as eiendomsbesitters, het dié mooi

ideaal sedert 1994 gesneuwel.

Ja, groot vordering is gemaak met die

opheffing van die land se benadeelde

bevolking, maar dit geskied grootliks as

bysaak.

Hoofsaak is dat diegene wat in bewind is –

en diegene wat hulle aan die bewind gestel

het en in die bewind hou – hulself so gou

as moontlik, deur tenderpreneurskap en

toegang tot staatshulpbronne, so

knuppeldik as moontlik moet vreet.

Dié ketting aan sy been verhoed die ANC

om werklik ingrypende verandering te

bewerkstellig met die drie groot uitdagings

wat pres. Jacob Zuma in sy eeufeesrede

uitgewys het – werkloosheid, armoede en

ongelykhede. Was staatsgeld en ANCregeerders

en -amptenare maar so

heelhartig hieraan toegewy...

Zuma het wel die herskikking van die party

en strenger dissipline beloof. Hierin moenie

gelees word dat meer doeltreffende

landsbestuur die oogmerk is nie.

Eerder gaan dit oor skadeherstelwerk en

politieke magsmakelary.

Diegene – sê maar mnr. Julius Malema en

die ANC-jeugliga – wat die magshebbers

uitdaag, moet in die bek geruk moet word

om verleentheid uit te skakel.

Of volwaardige landsbestuur vanjaar die

eerste voorkeur gaan wees, is te betwyfel.

Mangaung 2012 se nasionale konferensie

en leierstryd wink immer. (Volksblad)

Henri Matisse het gesê: Daar is

altyd blomme vir diengene wat dit

graag wil sien."

Baantjies vir boeties

DIT is algemene praktyk van politici om knus werkies

12

uit te soek vir hul beste vriende – diegene wat hulle

aan die bewind gekry het, of daar hou.

Die ANC het kaderontplooiing dus nie uitgedink nie,

maar sy ondeurdagte en oordadige beoefening van

baantjies vir boetes en sussies is een van die

kernredes waarom dié party al 18 jaar sukkel om van

bevrydingsbeweging tot regerende party te

transformeer.

Dié afbrekende praktyk gedy op nasionale,

provinsiale en munisipale vlak – ook in die Vrystaat

en Noord-Kaap waar gedienstigheid en gunste vir

gawes hoër aangeslaan word as werklike

dienslewering tot voordeel van die mense se

belange.

Mnr. Malusi Gigaba, minister van openbare

ondernemings, het op die party se eeufeesviering in

Bloemfontein gesê die ANC moet herbesin oor

kaderontplooiing, want dit raak ‘n probleem ―as

mense ontplooi word wat die werk nie kan doen nie‖.

Kritici sing dié deuntjie al jare lank.

Dit is dus positief as partylede self tot dié slotsom

kom deur die introspeksie wat ‘n eeufeesviering bied.

Pres. Jacob Zuma is die voorste ploeteraar met sy

persoonlike geskiedenis van kaderontplooiing – van

adv. Menzi Simelane tot oudregter Willem Heath.

Gekwalifiseerde, bevoegde mense behoort in

regeringsposte aangestel te word.

Die beste voorbeeld hiervan is Zuma se dubbele

kleitrappery met die aanstelling van ‘n nasionale

polisiehoof, ‘n pos wat liefs deur ‘n

beroepspolisiebeampte gevul moet word.

Die baantjies-vir-boeties-benadering tot

kaderontplooiing se aftakeling van dienslewering

word ten beste op plaaslike regeringsvlak

geïllustreer.

Munisipaliteite se uitgawes aan motors en uitspattige

partytjies neem amper proporsioneel tot die

agteruitgang van basiese dienste soos

vullisverwydering toe.

Op ‘n sekondêre vlak dra regstellende optrede verder

by tot die probleem. In beginsel skort niks met die

beginsel van regstellende optrede nie.

Dan moet dit korrek toegepas word en moet poste nie

vakant gelaat word omdat ‘n regstellende kandidaat

nie beskikbaar is nie.

Gigaba het met sy opmerkings hopelik ‘n nasionale

debat oor dié kwessie begin waarvan die uitkoms

oordeelkundiger aanstellings behoort te wees wat tot

beter dienslewering sal lei. Solank die euwel

voortduur, versaak die ANC vele beginsels waarvoor

hy hom die afgelope eeu voor beywer het.

Gelykberegtiging kry ‘n bloedneus en diskriminasie

teen gedienstelike kandidate lei tot die aantasting van

die menseregte van diegene wat met afskeepdiens

opgesaal sit. ( Volksblad)

Dié k-woord –

kaderontplooiing –

gaan voort om die land oneindige

skade te berokken. (Volksblad)

Love looks through a

telescope; envy, through 12 a

microscope.

12

12

~ Josh Billings

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!