01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Henry Ford once said: ―Coming together is a

beginning, keeping together is progress and

working together is success‖

Boer se mielies...

Daar was ‘n boer wat mielies gekweek het. Elke jaar het hy sy

mielies ingeskryf by die landbouskou en soos klokslag wen hy

die blou roset vir die beste mielies in die distrik. Een jaar het die

joernalis van die plaaslike dagblad ‘n onderhoud met hom

gevoer en iets baie interessants geleer rondom die boer se

manier van mielieverbouing. Die verslaggewer het te wete

gekom dat die boer sy aanplantingsaad deel met sy bure.

―Hoe kan jy dit bekostig om jou mieliesaad te deel met jou bure,

terwyl hulle ook elke jaar inskryf vir die beste mielie

kompetisie?‖ vra die verslaggewer aan die boer.

―Maar meneer,‖ sê die boer ―het jy nie geweet? Die wind tel

stuifmeel op van die ryp wordende mieliekoppe en waai dit van

saailand na saailand. Indien my bure minderwaardige gehalte

mielies verbou sal kruisbestuiwing stadig maar seker die

kwaliteit van my mielies nadelig beïnvloed. Indien ek goeie

mielies wil hê, moet ek my bure help sodat hulle ook goeie

mielies verbou.‖

Die boer was terdeë bewus van die mens se interafhanklikheid

van mekaar. Sy mielies kan nie verbeter tensy sy bure se

mielies nie ook verbeter nie So is dit ook gesteld met ons

lewens. Die wat in vrede wil lewe moet ook hul bure help om in

vrede te lewe. Die wat gelukkig wil wees moet ook ander om

hulle help om geluk te vind, aangesien die welstand van elke

een verbind is aan die welstand van almal.

Dit is moontlik om weg te gee en steeds ryker te word!

Dit is ook moontlik om te styf vas te hou en alles te verloor.

Ja, die vrygewige man sal ryk wees! Deurdat hy aan ander

water gee, les hy ook sy eie dors.

Spreuke 11:24-25 :Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer

kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy

gebrek. Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word

self ook gelaaf.

Marna se Reisjoernaal

Hallo, my naam is Marna van Zyl. Ek is ‘n boorling

van Springbok waar ek groot geword het en my matriek

gehaal het aan Hoërskool Namakwaland. Ek het na my

studie teruggekeer na Springbok waar ek by die

voormalige Streekdiensteraad gewerk het. In 1996 het

ek my vlerke gesprei en het gaan au-pair werk doen in

Amerika. In 1997 was ek weer terug in Springbok. 1999 het ek die pad gevat

Nederland voor wat ek gedink het een jaar au-pair werk sou wees.

Ik het een aand ‘n baie oulike Nederlandse man ontmoet wat later blyk die liefde

van my lewe sou wees en sinds 1999 bly ek nou permanent in Nederland.

Ek woon in Apeldoorn, ‘n stad met 156 000. Apeldoorn is 45 minute weg van

Amsterdam. Ik werk in Enschede so 1 uur met die trein van Apeldoorn.

Ek is ‘n lewensgenieter, wat hou van reis, foto‘s maak en nuwe mense ontmoet.

Die komende tyd wil ek julle dus meer vertel van my lewe hier in Nederland. As

daar sekere onderwerpe is of vragen het laat weet dit aan de redactie dan kan

ek hier ‘n speciale colom aan weide.

Tot een volgende keer,

Marna van Zyl

30

Voorburg en Amsterdam

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!