01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Slegte bestuurder?

Dis in jou gene

Washington - Dit help nie jy vloek op die

vrot bestuurder voor jou nie. Dis tien teen

een in sy gene.

‗n Studie in die VSA het gevind dat ‗n

sekere tipe geen in jou DNA jou meer as

20% slegter laat vaar in ‗n

bestuurderstoets as mense met ‗n ander

DNA-struktuur.

Dit verduidelik ook hoekom daar so baie

slegte bestuurders op die paaie is.

Meer as 30% Amerikaners het egter die

spesifieke geen.

―Hierdie mense maak uit die staanspoor

uit meer foute en hulle vergeet ook wat

hulle vinniger as ander wat hulle geleer

het,‖ sê Dr. Steven Cramer wat die studie

deur die Universiteit van Kalifornië gelei

het.

Cramer en sy span het 29 mense getoets

waarvan sewe die verskillende geenkombinasie

het.

Hulle is gevra om 15 keer om ‗n nabootser

baan te ry en dit dan na ‗n week weer te

doen.Keer op keer het dié sewe mense

dieselfde foute gemaak.

Die geen beheer glo ‗n sekere tipe

proteïen wat geheue affekteer

- Reuters

Your life is a learning process - you

can only become wiser from learning.

Sometimes you might have to attract

making a painful mistake to learn

something important, but after the mistake

you have far greater wisdom. Wisdom

cannot be bought with money - it can only

be acquired through living life. With wisdom

come strength, courage, knowing, and an

ever-increasing peace.

Om fiks te wees aan die

binnekant in 2012

Elke jaar kies ek vir myself ‘n gidsteks wat ek

bokant my lewe se deurkosyn skryf. My keuse

vir 2011 was Prediker 8:24 waar vreugde

luidkeels aanbeveel word. Trouens, hierdie vers

sê daar’s niks beter vir enigeen nie as om te eet

en drink en vrolik te wees te midde van al die

geswoeg en gesweet in hierdie lewe wat God

aan ons gee. Om vrolik te wees, is om te doen

wat God se hart blymaak. Dis om fiks te wees

aan die binnekant. Toe ek wonder oor watter

teks vanjaar my teks van die jaar gaan wees, het

ek nogmaals gebriek by Prediker 8:24. Dis so

groot en mooi en boonop het ek so gesukkel om

dit waar te maak in 2011, dat ek dit in 2012 weer

gaan najaag.Ek gaan die Here as Eregas gaan

uitnooi na elke kuiergeleentheid vanjaar. O ja,

daar gaan baie sulke im promptu

feesgeleenthede wees. Ek gaan nie wag vir een

of ander vakansiedag op die kalender voordat ek

feesklere aantrek nie. Elke ontmoeting en elke

saamkuier gaan in ‘n fees omskep word.

Vrolikheid is in 2012 ‘n geestelike dissipline.

Vreugde is nie opsioneel nie.

Facebook : Namaqualand-info /

of : www.namaqualand-info.co.za

Dís hoekom sommige

mense slimmer is as ander

New York - Einstein se nadoodse 5

ondersoek in 1955 het getoon dat sy

brein kleiner is as die gewone mens s'n

en dat dít dalk bygedra het tot sy

intelligensie.

'n Studie het later bevind dat daar 'n

minimale skakel tussen die brein se

grootte en intelligensie is.

Martijn van den Heuvel, 'n

neurowetenskaplike aan die Utrecht

University Medical Center in Nederland,

het bevind dat slimmer breine meer

effektiewe netwerke tussen neurone het.

Dít beteken dat daar minder stappe in die

proses is om 'n boodskap na die

verskillende dele van die brein te stuur.

Van den Heuvel het gesê dít kan dalk die

verduideliking wees vir variasie in die

bevolking se IK.

Lees meer by Newscientist

Mense jok glo meer per epos

as brief

Londen – Mense is meer geneig om leuens

in ‗n e-pos te vertel as wanneer hulle ‗n

handgeskrewe brief skryf, het ‗n nuwe

studie getoon.

Die navorsingspan van die Rutgersbesigheidskool

in New Jersey glo die rede

hiervoor is dat ‗n epos ‗n groter ―sielkundige

afstand‖ tussen die leuenaar en die

slagoffer plaas, berig The Daily Express.

― ‗n Epos word beskou as minder

permanent en minder persoonlik as ander

vorme van kommunikasie,‖ het die

navorsers vertel.+

Die studie is in die sielkundige joernaal

Journal of Applied Psychology gepubliseer.

5

5

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!