01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Man mag nie lag nie

South Tyneside – Mike Hallowell kan nie

bekostig om te lag nie want elke keer as

‗n lagbui hom tref, sak hy inmekaar.

Dié 52-jarige het ‗n rare siekte, bekend

as Katapleksie, wat veroorsaak dat hy

flou val wanneer hy iets snaaks vind,

berig die Daily Mail.

Katapleksie is die verlies van spierbeheer

gedurende 'n emosionele situasie en

gaan gepaard met Narkolepsie.

Hallowell is vas oortuig dat hierdie

vreemde verskynsel sowat ses jaar

gelede begin het toe hy vir ‗n roetine

besoek aan die tandarts gegaan het.

Dokters beveel hom nou aan om eerder

snaakse televisiereekse te vermy.

'n T-hemp wys hoe

vuil die lug is

New York – Twee studente van New

York Universiteit het T-hemde en

baadjies ontwerp wat van kleur verander

as daar baie lugbesoedeling is, berig

Huffington Post.

Hulle projek, ―Warning Signs‖, bestaan

uit ‗n reeks T-hemde en baadjies, elk met

‗n hart of ‗n paar longe op.

As daar baie koolstofmonoksied in die

lug is, verskyn daar blou are op die hart

of longe.

Iemand met een van die baadjies aan

wat 'n sigaret rook, sal beslis 'n duidelike

uitwerking op die materiaal hê.

Een van die projek-leiers, Nien Lam, sê

dit was vir hom lekker om sy hemp in

aksie te sien.

―As mense ons T-hemde sien sal hulle

miskien dink aan wat hulle aan hulself

doen,‖ het hy gesê. (Nuus 24)

Ciabatta

Die plat brood het 'n ferm struktuur met

baie gate en 'n bros kors. Die brood word

tradisioneel in 'n houtstoof gebak.

Ciabatta beteken pantoffel in Italiaans.

'n Klein ciabatta wat gerooster is word 'n

panino genoem. Die meervoud van

panino is panini.

Die brood moet verkieslik op bakteëls of -

klip gebak word.

Jou slegte bui „n goeie ding

Sydney - ‗n Slegte bui mag dalk net goed wees vir jou, het

‗n Australiese studie gevind.

Die studie het gevind dat as mens hartseer is, is jy minder

liggelowig en kan jy mense beter oordeel.

Dit verbeter ook blykbaar die geheue.

Die studie is by die Universiteit van New Wales gedoen,

onder leiding van prof. Joseph Forgas.

Volgens die studie was mense in ‗n negatiewe bui meer

krities en bewus van wat om hulle aangaan.

Aan die anderkant, sal ‗gelukkige‘ mense makliker enigiets

wat hulle vertel word, glo.

―‗n Positiewe bui is beter vir kreatiwiteit, buigsaamheid en

samewerking terwyl negatiewe denke mense meer attent

maak op die buitewêreld en versigtige denke aanmoedig,‖

skryf Forgas.

―Ons navorsing toon ‗n hartseer gemoed....bevorder

inligtingverwerking-strategieë, wat meer gewens is in

veeleisende situasies.‖

Forgas en sy span het ‗n aantal eksperimente op

deelnemers uitgevoer, wat begin het deur ‗n hartseer of ‗n

gelukkige gemoed voort te bring deur middel van films of

deur iets hartseer of gelukkig te onthou.

In een eksperiment moes deelnemers die

geloofwaardigheid van dwaalstories en gerugte beoordeel.

Hulle het gevind dat diegene in ‗n slegte bui, minder

geneig was om sulke stories te glo.

Die studie het ook gevind dat mense in ‗n slegte bui nie

sommer ondeurdagte besluite neem wat op rasse- of

geloofsvooroordele gebaseer is nie.

Hulle was ook minder geneig om foute te maak wanneer

hulle ‗n voorval waarvan hulle ‗n ooggetuie was, moes

oorvertel.Hartseer mense was ook beter daarmee om hulle

skriftelik uit te druk.

Forgas het tot die gevolgtrekking gekom dat ―‗n effense

hartseer gemoed bevorder ‗n meer konkrete,

tegemoetkomende en op die ou end ‗n meer suksesvolle,

kommunikasie-styl‖.

Hy het tot die gevolgtrekking gekom dat ‗n goeie, positiewe

gemoed nié noodwendig die beste is nie.

- Reuters Life!

We ourselves feel that what we are

doing is just a drop in the ocean. But

the ocean would be less because of

that missing drop.

~ Mother Teresa of Calcutta

Salm

4

Suid-Afrikaners eet glo by die dag meer

salm en met 'n beoogde salmplaas naby

Gansbaai is dit hoog tyd ons haal 'n vis

uit die water en bekyk dit van nader.

Salm is grootendeels seevis, maar gaan

altyd terug na 'n rivier om voort te plant,

90% van die tyd na die een waarin hulle

uitgebroei het.

Die salm wat ons in supermarkte koop is

waarskynlik wild indien dit vanaf Kanada

of Alaska afkomstig is, maar

Noorweegse en Britse salm is 99% van

die tyd afkomstig van salmplase. Selfs

sommige van die "Noorweegse" salm is

van Britse afkoms aangesien dit geteel

word op plase aan die Britse kus wat

behoort aan Noorweegse maatskappye.

Die salm by Gansbaai sal ook heel

moontlik as Noorweegse salm bemark

word aangesien dit aan 'n Noorweegse

maatskappy behoort.

Kyk vir 'n natuurlike pienk kleur wanneer

jy salm koop. Die vis se pienk kleur is te

wyte aan die feit dat hulle hoofsaaklik

van skulpvis leef. 'n Vleis wat egter

helder pienk is kan 'n aanduiding wees

dat die vis sintetiese kleurstowwe

gevoer is op 'n plaas. Die wit strepies

vet tussen die spiere moet so klein as

moontlik wees en die spiere so groot as

moontlik. Te groot vetstrepe kan dui op

ongesonde salm afkomstig van 'n plaas

en klein spiere kan daarop dui dat die

vis nie genoeg ruimte gehad het om

behoorlik te swem en te ontwikkel nie.

Dit word algemeen aanvaar dat die vis

een van die gesondste voedselbronne

is. Dit is ryk aan omega-3 vetsure en is

'n goeie bron van proteïene. Geblikte

salm is boonop ryk aan kalsium weens

die bene wat saam met die vis verbruik

word.

Indien jy dalk gewonder het hoekom

gerookte Skotse salm soveel lekkerder

smaak as sy Noorweegse neef? Skotse

salm word gerook met skraapsels uit

houtvate waarin whisky verouder is.

Kenners meen egter dat Ierse salm die

koning van alle gerookte vis is.

Bunny chow

Bunny chow is 'n eg Suid-Afrikaanse

dis. Basies is dit kerrie wat in brood

bedien word. Op die stadium is daar net

eenstemmigheid dat dit in Durban begin

het en dat dit as gevolg van Apartheid

was wat nie nie-blanke eters in

restaurante wou hê nie. Die oplossing

was om 'n kwart brood uit te hol en die

kerrie daarin te vervoer en uit te eet.

Die tradisionele drankie 4 saam met

Bunny chow is Cream Soda.

It always seems impossible 4

until it's done.~Nelson Mandela

4 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!