01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ouers sluit hekke weens

hoof

Die Noord-Kaapse Onderwysdepartement het die polisie

ingeroep om môre die slotte van die Primêre Skool

Buffelsrivier, buite Springbok, se hekke oop te breek

sodat die 185 leerlinge vir die eerste keer vanjaar

onderrig kan ontvang.

Die ouers het op die eerste skooldag die hekke gesluit.

Hulle skaar hulle agter die hoof, mnr. John Links (46),

wat in 2010 deur die departement afgedank is, nadat

bevind is hy het in 2009 ‘n leerling onbetaamlik betas. Sy

appèl is op 17 November 2011 van die hand gewys.

Die ouers eis dat die Noord-Kaapse onderwysminister,

me. Grizelda Cjiekella, die skool besoek en Links in sy

pos herstel. Links, getroud en pa van vier kinders, was

12 jaar lank die hoof hier. Hy was ook provinsiale afrigter

van die o.13-meisiesokkerspan.

‘n Gr. 6-leerling het in 2010 in haar klag teen Links gesê

hy en nog ‘n leerling was in 2009 saam met haar agter op

‘n bakkie toe die voorval plaasgevind het.

Twee personeellede was voor in die bakkie toe die groep

op pad was na Springbok.

Die ander meisie wat op die bakkie was, het ook ‘n klag

van betasting teen Links ingedien, maar het dit skriftelik

onttrek.

Links het die voorvalle ontken en gesê die eerste

klaagster se verklaring aan die kringinspekteur en later

die polisie ―is vol teenstrydighede‖, asook dat die

klaagster daarna steeds saam met hom agterop die

bakkie gery het.

Die ouers vra die departement dat Links teruggeplaas

word hangende die uitslag van sy aansoek by die Raad

op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (ELRC) dat sy

ontslag tersyde gestel word.

Links het aan Rapport gesê hy was jare lank ‘n afrigter

van meisiesokkerspanne in die Noord-Kaap. ―Ek kon my

mos by vele geleenthede skuldig gemaak het aan sulke

vergrype waarvan ek nou verdink word.

―Dit is my passie om met kinders te werk en die klag teen

my het as ‘n groot skok gekom.―Ek wil ‘n regverdige

verhoor in die hof hê. Ek is ook bereid om ‘n

leuenverklikkertoets af te lê.‖

Mnr. Reginald Julie het aan Rapport gesê daar is tog

ouers wat hul kinders in die skool wil hê. ―Dié ouers is

egter bang, want dis maar ‘n klein gemeenskappie.‖

Intussen sit die sestal personeellede buite die

skoolterrein en ―doen lesbeplanning‖.

Mnr. Sydney Stander, ‟n woordvoerder van die

onderwysdepartement, sê die departement van

vervoer, veiligheid en skakeling is gevra om in te

gryp. “Die minister (Cjiekella) is teleurgesteld oor die

ouers se optrede.”

( Julian Jansen)

Afgedankte skoolhoof, mnr. John Links (links) en mnr.

Cyril Warne (regs) Foto: Julian Jansen (Rapport)

Mnr. John Links

Foto: Julian Jansen

Spreekwoord:

Waar `n rokie

trek....brand

gewoonlik `n

vuurtjie.

17

Rapport besoek Buffelsrivier se skool

Trust is like a piece of

paper. When you crumple

it, you can always

straighten it out, but it will

never be perfect again… ( Foto.J.Cloete)

“Die minister (Cjiekella) is teleurgesteld

oor die ouers se optrede.”

(Foto`s: Julian Jansen-Rapport)

◄▲Mnr. Cyril Warne, DA

Kiesafdelingvoorsitter en ondervoorsitter

van die SBL met megafoon en gebalde vuis

voor skool se hekke. Sy steun vir die geslote

hekke (en afgedankte hoof), is sy eie

(onafhanklik) en is nie verteenwoordigend /

weerspieël nie die DA as party se standpunt

nie. Kommentaar van inwoner:

Geen leerder mag die reg om skool te gaan,

ontsê word nie. Dit is kinders se grondwetlike

17

reg om skoolonderrig te ontvang. Geskille

behoort volgens Florie Boois van Buffelsrivier,

anders hanteer te word.

Kinders hoort in die skool!

( Red. steun hierdie standpunt.)

17 17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!