01.05.2013 Views

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

'Onaktiewe' Alexkor-trust striem hupstoot vir Namakwaland se

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ontdek: die Aarde se

“tweeling”

DIE bestaan van ‘n verafgeleë buiteplaneet wat so baie met ons

eie planeet ooreenstem dat hy straks byna ‘n tweede Aarde

genoem kan word, is in Desember 2011 aangekondig.

Uit die besonderhede van die aankondiging—deur navorsers van

die Kepler-sending van die Amerikaanse ruimteagentskap

NASA—kan afgelei word dat die planeet Kepler-22b ‘n baie

leefbare plek kan wees.

Die planeet is reeds in die middel van 2009 die eerste keer

waargeneem. Teen die einde van 2010, terwyl hy sy derde

omwenteling om sy ster (of son) gemaak het, was die navorsers

seker dat hy ‘n planeet is en boonop een met ‘n besonderse

ligging.

Die data is stellig met groot ywer verwerk. Dis immers ‘n

opwindende gebeurtenis om ‘n amperse ―tweeling‖ van een van

ons bekende binneplanete te vind, wat nog te sê een wat

onmiskenbare ooreenkomste met ons eie Moeder Aarde blyk te

hê.

Kepler-22b wentel om sy eie son in ‘n baie gerieflike baan in wat

die bewoonbare sone genoem word–dit beteken hy beweeg op

só ‘n afstand van sy son af in sy eie sonnestelsel dat water daar

vloeibaar behoort te wees. Geleerdes beskou vloeibare water as

‘n voorvereiste vir ‘n plek om lewe te kan onderhou.

Maar dan is hy boonop ―net‖ omtrent twee en ‘n halwe keer so

groot as die Aarde, wat in astronomiese terme nie so ‘n wafferse

verskil is nie. Voorts voltooi hy een omwenteling om sy son in ‘n

jaar van 289 dae (nie besonders baie anders as ons jaar nie),

terwyl sy son net ietwat kleiner en kouer as ons eie is.

Indien hy ‘n atmosfeer het wat vir ‘n kweekhuis-effek sorg wat

soos dié van die Aarde is, kan Kepler-22b ‘n baie gerieflike

gemiddelde temperatuur van sowat 22 grade Celsius hê. Wat

meer sê, daar is selfs gereken dat daar vastelande en seë kan

wees soos ons dit ken.

Natuurlik is die laasgenoemde egter maar net ‘n bespiegeling oor

die eksoplaneet (die naam vir planete buite ons sonnestelsel).

Die feit dat dit lig 600 jaar neem om van daar af Aarde toe te

trek, met ‘n duiselingwekkende snelheid van byna 300 000

kilometer per sekonde, beklemtoon hoe ver Kepler-22b eintlik

van ons af is.

Die span van die Kepler-sending, gerugsteun deur ‘n ruimteteleskoop,

moet maar hul berekeninge doen deur na die ster te

―loer‖ wat Kepler-22b se son is. Dan moet hulle waarneem hoe

die ster verdof telkens wanneer die planeet voor hom

verbybeweeg en hom baie effentjies verduister. Uit hierdie

wisselinge in die ligsterkte kan allerhande afleidings gemaak

word.

Die doel van die Kepler-sending is om in ons deel van die

Melkweg na Aardagtige planete in of naby bewoonbare sones te

soek Krediet: NASA/Ames/JPL-

Hierdie diagram vergelyk ons eie sonnestelsel met die

sonnestel Kepler-22 waarin die eksoplaneet Kepler-22b

voorkom. Die Aarde lê knus in die middel van ons familie van

planete se sogenaamde bewoonbare sone, tussen Venus en

Mars. Kepler-22b lê gerieflik binne sy eie sonnestelsel se

bewoonbare sone.

Lemmie se ruimte

Rosegeur uit die ruimte

DIE bedryf van geure en odeure is maar altyd op soek na nuwe maniere om

klante se sinne te vlei en te verbly. Een maatskappy het selfs met die

Amerikaanse ruimteagentskap NASA saamgespan om ‘n nuwe geurige

bestanddeel te skep wat letterlik ―hemels‖ is (as daarmee die fisiese hemelruim

bokant ons koppe bedoel word).

International Flavors and Fragrances (IFF), Inc. van New York het hierdie nuwe

geur—bekend as die ―ruimteroos‖—ontdek deur ‘n sekere miniatuur-roosplant in

die ruimte in te stuur aan boord van NASA se pendeltuig Discovery.

Daar is verwag dat die roos se geur ietwat sou verander omdat swaartekrag nie

langer die plantolies in die stingel sou laat bly nie. Selfs ‘n piepklein

geurveranderinkie sou duisend nuwe moontlikhede vir die chemie van

geurkombinasies open. Die eindresultaat was egter baie groter as wat die

maatskappy verwag het—die navorsers het ontdek dat die roos ‘n heeltemal

nuwe geur geskep het wat beslis nie van hierdie wêreld is nie.

Die geur is nou ‘n deel van die geure in ‘n parfuum genaamd Zen, wat deur

Shiseido Cosmetics (America), Ltd. ontwikkel is. Foto: NASA

Being defeated is often a temporary

condition. Giving up is what makes 8 it

permanent.

8

10

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!