01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOP huise word gebruik

as onderhandelings

wapen

Die Demokratiese Alliansie is woedend ten

opsigte van die Departement van

Koöperatiewe Regering, Tradisionele Sake en

Huisvesting se taktiese pogings om wettelose

jeug wat die ANC gedurende die aanloop na

die plaaslike verkiesing ondersteun het, met

HOP huise te beloon.

Dit het aan die lig gekom dat die departement

die Loeriesfontein behuisingslys probeer

manipuleer. Voldoende en deursigtige

prosesse was gevolg toe die prioriteitslys van

100 name deur DA raadslid Gizella Opperman,

sowel as die

gemeenskapsontwikkelingswerker en

wykskomiteelede wie nie ‗n persoonlike belang

by die HOP huise het nie, opgestel was. Dit

was in opvolg op ‗n versoek vanaf die

departement dat ‗n prioriteitslys bymekaar

gestel word vir 100 huise wat leeg staan. Soos

voorgeskryf word, was alle name vanaf die

prioriteitslys afkomstig van die oorspronklike

behuisingslys. Verder was voorkeur gegee

aan bejaardes, mense in informele

nedersettings, gestremdes, mense wie al vir

tussen 17 en 30 jaar op die waglys is,

ensovoorts. Die gefinaliseerde lys is toe aan

die publiek beskikbaar gestel.

Maar vandat die prioriteitslys gefinaliseer is,

het lede van die gemeenskap wie na hul eie

belange omsien, amok gemaak. Polisielede

vanaf Upington was ingeroep om die plaaslike

polisie by te staan en gedurende twee

verskillende optogte is derduisende rande se

skade aan die HOP huise aangerig. Die

betogers het verder die HOP huise onwettig

beset. Bogenoemde kostes plus addisionele

kostse vir die huur van ses sekuriteitswagte

om ‗n ogie oor die huise te hou, moet nou deur

die Hantam munisipaliteit gedra word. Die

opstokers word deur familielede van die vorige

raadslid wie nou deur raadslid Opperman

vervang is, gelei. Dit blyk dat die vorige

raadslid beloftes aan die betogers gemaak het

dat hulle HOP huise sou ontvang in ruil vir

hulle ondersteuning aan die ANC.

Intussen het die departement ook hul agter die

betogers geskaar. ‗n Lys van 15 name wat

hulle wil hệ op die prioriteitslys geakkomodeer

moet word, is aan die Hantam munisipaliteit

gegee. Die DA is geskok dat dié 15 name

dieselfde persone is wat skade aan die HOP

huise aangerig het.

Dit is heeltemal onaanvaarbaar dat die

departement die regerende party se politieke

belange dien deur kiesers wie hulle stemme

aan die regerende party gegee het, met HOP

huise te beloon. HOP huise is nie ‗n

onderhandelings wapen nie. Die huise is

bedoel vir die armste en mees behoeftige

mense van ons samelewing.

Die DA sal die feit dat staatsfonde weereens

vir politieke doeleindes misbruik word aan die

Openbare Beskermer rapporteer.

ANDREW LOUW, LPW DA NOORD-KAAP: LEIER

Een vyfde van land

woon in HOP-huise

Ongeveer ‗n vyfde van Suid-

Afrikaanse huishoudings woon luidens

Statistiek Suid-Afrika se algemene

opname oor huishoudings, wat

Donderdag bekendgestel is, in

staatsgesubsidieerde huise.

―Teen die tyd van die opname het

18,9% van Suid-Afrikaanse

huishoudings in "HOP"-, of

staatsgesubsidieerde, huise gewoon,‖

het Statistiek Suid-Afrika in ‗n verslag

gesê.

Uit hierdie is vroulike huishoudings

meer geneig as manlike huishoudings

om subsidies vir behuising van die

regering te kry.

Dertien persent van die respondente

het gesê minstens een lid van die

huishouding is op ‗n waglys vir ‗n

HOP-huis.

―In 2010, net soos in vorige jare, was

huishoudings waarvan vroue aan die

hoof staan (11%) meer geneig om ‗n

behuisingsubsidie by die regering te

kry as dié waarvan mans aan die hoof

is (8,8 persent).‖

Sommige inwoners is egter besorg

oor die gehalte van hierdie

gesubsidieerde huise.

Sewentien persent van inwoners het

landwyd gesê die mure is swak of

baie swak en 18 persent het dieselfde

van die dak gesê.

Statistiek Suid-Afrika het egter gevind

daar is ―aansienlike variasie tussen

provinsies in terme van hoe mense

behuising-gehalte beskou‖.

Die meeste klagtes het uit die Wes-,

Oos- en Noord-Kaap gekom.

―Huishoudings in Gauteng en

Mpumalanga blyk die mees tevrede

met die gehalte van hul huise en

dakke te wees.‖

Die proporsie mense wat in informele

huise woon, is 13 persent – dieselfde

as in 2002.

―Terwyl die proporsie informele huise

afgeneem het in provinsies soos

KwaZulu-Natal, Limpopo en

Mpumalanga, was daar toenames in

Gauteng, Noordwes en die Wes-

Kaap."

Gauteng het die hoogste persentasie

inwoners in informele huise (22

persent), gevolg deur Noordwes

(19%), die Wes-Kaap (17%) en die

Vrystaat (13%).

A silent epidemic of rape

A silent epidemic of rape is devouring our young girls

16

in the townships. Lost Girls in South Africa is a

documentary currently on circuit, tracing the effects of

rape on girl children, their mothers, their families, right

through to the ineffectual responses of the police and

the courts.

Offenders are no longer just fathers, brothers, uncles,

and brothers; they are much younger, many of them

schoolboys in the neighbourhood, known to the girls.

Life is a nightmare for thousands of girls as they grow

up in informal settlements and the rural areas, the

targets of men and boys who cannot keep their sexual

urges under control.

One of the worst aspects of these stories is the collusion

between the rapists and their mothers against the raped

and their mothers. Exemplifying worst types of

complicity, one cannot help but feel enraged at the

gross incompetence of an emasculated state that does

not care.

Profiling the lives of Ntombi, Fuzeka, Gretchen and

Nozuko, aged from 11 to 13, the documentary exposes

the inner trauma suffered by girls, who lose their

childhood and become old way before their time. The

portrayal of the disruptive effects on their school life, on

the relationships between mothers and fathers, and

amongst neighbours is wrenching.

Ntombi's rapists, who are virtually her neighbours, stalk

and taunt her while released on bail, knowing full well

that the criminal justice system is as futile as the police

who routinely fail to maintain their grip on offenders.

The terror in her eyes is palpable as she navigates her

way from school, to her home, or run errands for her

mother. Social workers and the police admit that they

are powerless in executing their duties, blaming the

courts as much as the courts blame their ineptitude.

Fuzeka who is sexually molested by her father is caught

between her distraught mother who must act to stop the

abuse but who knows that in doing so, she must leave

her home for a shack with no running water and

electricity.

Happier under horrible conditions, her husband

harasses them day and night and daily they have to run

the gauntlet of a patriarch who could not cope with a

wife who removed from him the source of his sexual

terrorism. Fuzeka feels crushed as she has to deal with

the guilt of separating her parents as well as tending to

a mother riddled with AIDS.

Gretchen who claims that her father molests her while

her mother goes out to work at night, seeks the custody

of her school until a safe place is found for her. Denying

the charges, the father blames his misdemeanours on

drugs, refusing to take responsibility for any of his

actions. I

Nozuko lives with the guilt of a father jailed for

murdering her rapist. Carrying this burden denies her

the space to mourn her own violation.

The most searing scenes in this movie are the

predicament these girls face, having to juggle their own

survival with dealing with the consequences of

disclosing the sexual violations to their parents and the

authorities.

Robbed of the joy of being children, they are constantly

thrown into situations where they are compelled to

philosophise about the meaning of life, or whether death

is not a better option.

As a mother of a young woman, this documentary was

hard to watch and it starkly exposed the destruction of

the moral fabric of SA. A more appropriate title would

16

be: How SA loses its Girls Every Day!

This article first appeared in Die Burger

Rhoda Kadalie

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!