01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GIGBA SPILLS HALF

TRUTHS ON ALEXKOR

CEO EXPENSES

Yesterday Public Enterprises Minister

Malusi Gigaba responded to my

question on the remuneration of the

Alexkor CEO, Khetiwe McClean, whose

contract came to an end in September this

year.

The Minister stated that CEO Maseko-

McClean was paid R2.3-million over her

three-year contract as CEO of Alexkor and

that a total of R178 628 was spent to

charter her from her Sandton office in

Johannesburg, to the mine in the Northern

Cape.

On 19 November 2010 the then COPE

head of communications, Phillip Dexter,

stated after the Minister‘s response to his

question, that the Alexkor CEO was paid

R2 343 559 p.a., (not for the term of the 3

year contract) and that she spent on

average 4 days a month on the mine.

Gigaba also said that from April 1, 2010,

and April 7, 2011, the chartered flight costs

between Guateng and Alexander Bay

amounted to R178 628.50. If a chartered

return flight each cost R45, 020.78, it

means that the CEO did not spend 4 days

a month at the mine, but that she only

made four visits to the mine in the year as

quoted by the Minister.

Nobody mentions the costs of running her

office in Sandton and who paid for it.

Perhaps the Minister should spill a bit

more. Did Alexkor carry the costs or were

these costs shared by the people of the

Richtersveld?

It has been a known fact that Maseko-

McClean first served as an Alexkor

Director before being appointed CEO of

Alexkor. We are also investigating the

alleged 8 or 9 other directorships she held

while CEO of Alexkor. The question arises

of how many directorships one can hold

simultaneously with a clear conscience

adding value to the company one is

supposedly serving.

We will continue to hold the Minister

accountable for Alexkor and other state

mining activities as it clear that oversight in

this case is a necessity. We are awaiting

the appointment of a new Alexkor CEO

and will write to the Minister to request a

full job description and clarity on the

remuneration package for the position.

It is taxpayers‘ money after all!

(Elza van Lingen DA MP, NCOP)

In life, as in football, you

won’t go far unless you know

where the goalposts are.

Richtersveld

Waterprobleme wil maar

net nie wyk nie!

Die watervoorsienings krisis op Beauvallon

en Spogplaas net buite Alexander Bay in die

Richtersveld wil maar net nie wyk nie.

Alhoewel die kragtoevoer na ingryping deur

die Minister herstel is, blyk dit dat die

toestand van die pompe is so ‗n swak

toestand is dat inwoners steeds op ‗n byna

daaglikse basis met water tekorte sit.

Na die vloede vroeër vanjaar was die

boorgat oorstroom en gemors het in die gat

beland. Die pompe en pype is egter nie na

die vloed opgetrek en skoongemaak nie met

die gevolg dat die pype gereeld verstop en

die vloei van water belemmer. Hierdie

blokkasies verkort ook die lewe van die

pompe drasties en kan groot koste

implikasies tot gevolg hê as dit nie spoedig

gediens en skoongemaak word nie.

Dit blyk dat die nodigheid van kundige

bestuur dringend nodig is om hierdie krisis

op te los wat nie net die lewenskwaliteit van

mense beinvloed nie, maar ook hulle vermoë

om ‗n inkomste te verdien.

(Jolande Pretorius)

Alle Richtersveld Inwoners

Langs hierdie weg wil die DA in die

Richtersveld aan een en almal ‗n baie

Geseënde Kerstyd toewens.

Na ‗n baie gebeurtenisvolle jaar is die Feestyd

‗n geleentheid om rustig saammet u familie te

raak en die geboorte van Christus te herdenk.

Ons wens is, dat almal weer tot besef sal kom,

dat Jesus ons Redder is en oneindige genade

aan elkeen van ons skenk. Gebruik die

geleentheid om te rus en kwaliteit tyd saam

met u geliefdes te geniet.

Ons as Raadslede van die Richtersveld gaan

ook ‗n welkome blaaskans geniet, maar wees

gerus in die wete dat ons in 2012 terug sal

wees om met nuwe ywer die uitdagings aan te

pak en te verseker dat een en almal die

geleentheid sal kry om die visie van die DA te

deel. Ons is egter steeds altyd tot u beskikking

en diens.

“n Samelewing met oop geleenthede vir

almal.”

Kersgroete

Raadslid Jolandé Pretorius

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens,

Kamieskroon het op Woensdag 23 November

2011 in samewerking met die Wyksraadslid,

Hilgard Links en verskeie staatsdepartemente,

`n IMBIZO gehou in die Gemeenskapsaal te

Kroonsig, ter ondersteuning van die 16 DAE

VELDTOG van GEEN GEWELD teenoor

vroue en kinders. Rld. Hilgard Links pryk hier

op die foto saam met antie Tarries Joseph en

Liezel Magerman van Kamieskroon.

DA Namakwaland

Op Saterdag 26 November 2011 het die DA

17

Namakwaland ‗n kiesafdelingsvergadering gehou.

Die kiesafdeling bestaan uit die volgende

munisipaliteite Nama Khoi, Richtersveld,

Kamiesberg en Kheima.

Raadslede, Takvoorsitters asook verteenwoordigers

van elke DA Tak in die kiesafdeling het die

vergadering bygewoon. Die verrigtinge is deur Dr.

Allan Grootboom asook die uittredende voorsitter

Mnr. Cyrill Warne gelei.

Die afgevaardigdes asook Raadslede het ‗n oorsig

oor die jaar se aktiwiteite ontvang en almal is

bedank vir hulle insette gelewer spesifiek met die

oog op die Mei 2011 Munisipale verkiesing. Daar is

ook aandag gegee aan die rigting wat die

kiesafdeling gaan inslaan met die oog op die

komende Provinsiale kongres wat in Januarie 2012

gehou gaan word asook die 2014 verkiesing.

Die kiesafdeling het dan ook ‗n nuwe bestuur vir die

volgende twee jaar termyn verkies en die volgende

persone is tot die bestuur verkies:

Mnr .Cyril Warne is herkies tot Voorsitter.

Mnr. Raphael van den Heever tot Onder –

Voorsitter; Mnr Wouter Jordaan tot Tesourier

Mnr. Timo Swartbooi tot Nie - Publieke

Verteenwoordiger, Sekretaresse Me.Wilmien Louw

en Me. Jolandé Pretorius tot Publieke

Verteenwoordiger (ADAC)

Alle sterkte aan die verkose komitee wat die Party

tot groter hoogtes in die 2014 verkiesing moet lei.

As die Namakwaland kiesafdeling se kandidaat tot

Provinsiale Onder – Voorsitter is Me. Veronica van

Dyk verkies. Die

verkiesing vind plaas in Januarie 2012 tydens die

Provinsiale Kongres. Die DA kiesers van

Namakwaland staan verenig agter Veronica van

Dyk as ons verteenwoordiger op Provinsiale vlak.

Die geslaagde verrigtinge is afgesluit met ‗n

heerlike braai wat deur die Kiesafdelings

Bedryfsbestuurder Mnr. Rodney Kritzinger en sy

eggenoot gereël was. Alle dank aan die jong egpaar

vir die puik reëlings, ondersteuning en

onbaatsugtige diens aan die Party.

( Jolandé Pretorius)

Wouter Jordaan, Jolandé Pretorius, Raphael van den

Heever, Cyril Warne &Veronica van Dyk

Change in a country begins with one person.

Each country reflects the inner peace or

turmoil of its mass population, and so as one

person changes they affect the rest of the

population. One person has the power within

them to bring massive change to their country

through immense love and peace within

themselves. But we cannot bring about peace

and well-being to our country unless we have

conquered that in our own life. Do you see?

You cannot give what you do not have. Each

17

person's job is to bring utter harmony into

their own life, and then they will become the

greatest human gift for their country and the

world.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!