01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NamaKhoi Munisipaliteit

wens alle inwoners in sy

gebied `n baie Geseënde

Kersfees en Voorspoed in

die Nuwe Jaar! Dankie vir al

u insette in die jaar wat verby

is- in die nuwe jaar takel ons

met nuwe ywer die probleme

in ons gebied.

Namakwa Kletz wense vir 'n Geseënde Kerstyd! 32

Wense van liefde, hoop en 'n geseënde geloofservaring vir

hierdie Kerstyd...en belewenisse van vreugde, eenvoud,

passie en genade vir 2012!

www.ultimateadventurebikerroutesa.com

www.facebook.com/TheCapeToEtoshaRouteBiker

Vader van Kersfees

(~ Phlip Gibson)

In die winkel op `n troon

Reg langs `n reuse Kersfeesboom

Vet in sy rooi jas en baard so wit

Bring kinders hul wense as hul op sy skoot kom sit

Een nag `n jaar, so lui die storie,

Deurkruis hy die aarde in sy oomblik van glorie

Hy glip deur die skoorsteen met rendier wat wag

Waar kindertjies soet was en slaap daardie nag

Maar ek ken die ware Vader van Kersfees

Wat elke dag by Sy kinders wil wees

Sien die Vader van Kersfees gee altyd Sy beste

Nooit halwes en nooit reste

In die begin woes en leeg

Toe net Sy Gees oor die water sweef

Skep Hy aard`en hemel, lug so blou

Die hele heelal net vir jou

In `n nag vol wonders soveel eeue terug

Volg wyses `n ster wat verskyn in die lug

En herders hoor eng`le in die velde sing

Sy geboorte `n geskenk wat later verlossing bring

Met Paasfees herdenk ons die geskenk van lewe

Toe Hy Sy lewe gee om ons te vergewe

Het Hy vir eens en altyd vir ons gewys

Die graf het nie krag oor Sy kruis

Op Pinksterdag ontvang ons die Helige Gees

Sodat ons nooit weer sonder God sal wees

Om ons reg te lei en inspireer

Sodat ons lewe ook nou Sy naam sal eer

Nog is Hy nie klaar gegee!

Elke dag vul sy genade ons weë

En as Jesus op die wolke terug kom

Wag `n lewe van heerlikheid saam met Hom.

Ek wonder soms leer ons die kinders nog bid

En dat die Vader van Kersfees nie in `n winkel sit

Vertel ons hul van hierdie geskenke nêrens onder

`n boom

En hoe graag Hy in hul harte wil woon

Vir info/kaarteNamakwaland, besoek

32

www.namaqualand-info.co.za

23

26

31

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!