01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hatched, matched and dispatched / Geboortes, huwelike en sterfgevalle

Ouma Malinda en oupa Henk van Niekerk met Nica

Karel du Toit

Hoop jy het lekker

verjaar op

24/11/2011

Jou vriende op die

plaas.

25 Desember 2011

Gelukkige

verjaarsdag

aan Tilla Nagel.

Dr.Kobus Victor

70 jaar

op 4 Januarie 2012

Baie Geluk!

Nica

is 1

jaar

oud!

Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede

kan vind in My. In die wêreld sal

julle dit moeilik hê; maar hou moed:

Ek het die wêreld klaar oorwin (Joh

16:33).

30/12/2011

Gelukkige

Huweliksherdenking

Jokkie & Ella Lombard

Hannelie Wepener (l)

Lekker verjaar !

4 Januarie 2012

▲Oupa Carl en ouma Anita van Dyk met

Nica, die verjaarsdagnooi.

◄Erik en Anca van Niekerk, met Nica.

Wian van Dyk

Geluk met jou

verjaarsdag!

◄28/12/2011▲

Deidré Smith

Lekker verjaar!

Jan Wiese

Lekker verjaar

4 Januarie 2012

“Here is the test to

find whether your

mission on earth is

finished. If you’re

alive, it isn’t.”

Van Dyk

Wepener►

Lekker

verjaar!

1/1/12

Jolanda Jansen

Lekker verjaar!

15/12/2012

Jeanette,lekker verjaar op 11 Januarie 2012!

30

Omgee Hoekie

Bankrekening

NG Kerk Grootmist

ENB / FNB

Rek. Nr.58740015847

Takkode: 200906

Verwysing:

Namakwa Kletz

As jy dalk `n behoefte het om

aan hierdie klein gemeente`n

skenking te maak, moenie

huiwer nie.Fondse sal

aangewend word, vir

geestelike bediening &

instandhouding.

Of, lees jy die Kletz gratis en

voel jy wil dalk betaal, gebruik

dan hierdie rekening no.

Baie dankie!

Meegevoel

aan Hans Lochner & gesin van

Kleinzee met die afsterwe van

sy ma, tannie Millie Lochner, in

Springbok.

Meegevoel

aan Tobie en Gesie Kotze

(Port Nolloth) met die

heengaan van hul moeder.

Wikkie van Dyk

Wikkie is verkies tot

hoofseun van

Stellenbosch Hoërskool.

Baie Geluk!

Ons is baie trots op jou.

Van Dyk Familie

◄Annabé van Dyk

Lekker 30 verjaar!

20/12/2011

27 30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!