01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wetenskaplikes

ontwikkel 'slim'

plastiek

Parys – Wetenskaplikes het ‗n nuwe tipe

plastiek bekendgestel wat vanself kan

herstel as dit aan gewone lig blootgestel

word. Die nuwe tipe plastiek kan gebruik

word in die vervaardiging van ‗n wye

verskeidenheid produkte.Plastieksakke en

bakkies, binnebande en ook mediese

toerusting, se duursaamheid en leeftyd kan

aansienlik verbeter word met die nuwe

stof.Rubberige plastiek word in baie

produkte gebruik, maar die materiaal wat

gebruik word is baie kwesbaar vir snye,

krappe en gaatjies.Om plastiek reg te maak,

moet die stukkende plek verhit en gelas

word.Wetenskaplikes by die Case Western

Reserve Universiteit in Cleveland, het ‗n

rubberige plastiese stof ontwikkel wat

metaal bevat en self hitte genereer as dit

aan ultraviolet lig blootgestel word.

(Nuus 24)

Turning man

Stare at this pic carefully and you will see this

man turn his face.Share this with your friends if

you saw him turn his head

Die loon van aan ander te gee, is nie altyd

materiële loon nie, maar die beter loon van 'n

verruimde en gelukkige hart.

Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds

meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm

word. Wie 'n ander voorspoed gun, sal self

oorvloed hê.

Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as

hy dors is" - (Spreuke11:24,25)

'Stortkoppe spuit

gevaarlike bakterieë'

Washington - 'n Studie wat onlangs gedoen is toon

dat stortkoppe bakterieë stoor wat in jou gesig spuit

as jy was.

Mense met normale immuunstelsels hoef nie te

vrees nie, maar dié mikrobe kan dalk 'n gevaar

inhou vir mense wat aan sistiese fibrose ly, vigs

het, wat onlangs 'n orgaanoorplanting gehad het of

vir kanker behandel word.

Navorsers aan die Universiteit van Colorado het 45

storte in New York, Illinois, Colorado, Tennessee

en Noord-Dakota getoets as deel van 'n studie oor

mikrobiologie van lug en water in huise, skole en

openbare geboue.

Volgens navorsers is dit beter om 'n metaal

stortkop te kry omdat die mikrobes nie maklik

daaraan vassit nie.

Die verslag lui verder dat stortkoppe baie moeilik is

om skoon te maak en dat mikrobes weer daarin

groei al word dit met bleikmiddel skoongemaak.

Dié mikrobes kom ook voor by mense met

longkwale.

Simptome van infeksie sluit in moegheid, 'n droë

hoes en kortasem. – Sapa-AP

Het jy geweet?

' Dreamt' is the only English word that ends in

the letters 'mt'.

Duif toe vinniger as internet

Johannesburg - Winston die duif het

Woensdag teen ‗n ADSL-lyn 5 gekompeteer

om te kyk wie die vinnigste databundels

van vier gigagrepe by die onderneming

The Unlimited se hoofkantore in Hillcrest,

Durban kon aflewer.

En Winston het gewen.

Dié 11 maande oue duif is nie net die duif

met die meeste tegnologiese vernuf ooit

nie, maar hy is ook vinniger as Telkom.

Die duif het Woensdag vanaf die

maatskappy se oproepkantoor in Howick

vetrek.

"Die bedoeling van hierdie oefening was

om te wys dat ‗n duif dié taak vinniger kan

verrig as ‗n landlyn,‖ het The Unlimited op

Winston se webwerf,

www.pigeonrace2009.co.za. gesê.

Winston spog met meer as 300

aanhangers op Twitter en hy het sommer

self kommentaar vanuit die lig op Twitter

gelewer insluitend, ― vliegweer bewolk en

koel, voel goed, geen groot problem om te

rapporteer nie…Hillcrest se verkeer is wel

‗n bekommernis.‖

ITWeb het omstreeks 11:15 vm bevestig

dat Winston geland het. Hy het sowat

1357 aanhangers van die "Winston the

Pigeon" Facebook-groep trots gemaak.

Winston se eie webwerf het ‗n paar

sekondes later bevestig: ―Winston het

geland. Ons het datakaart ontvang‖.

Maturity begins

when we're content

to feel we're right

about something,

without feeling the

necessity to prove

someone else is

wrong.

To ignore the facts, does not change the facts.

5

5

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!