01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tafelberg, jou lekker ding!

Kaapstad – Kapenaars kan met trots sê, dat hulle aan die voet

van een van die sewe natuurwonders woon.

Volgens ‗n internasionale peiling is Tafelberg as een van die

wêreld se sewe natuurwonders gekies.

Ander bestemmings wat die lys gemaak het, is die Amasoneoerwoud,

Argeninië se Iguaza-watervalle, Suid-Korea se Jejueiland,

Indonesië se Komodo, die Fillipyne se Puerto Princesa

ondergrondse-rivier en Vietnam se Halong-baai.

Die Switserse organisasie wat die peiling georganiseer het,

New7Wonders, het egter gesê die finale uitslae sal eers vroeg in

2012 aangekondig word.Tanzanië se Kilimanjaro, die Dooie See

en die Grand Canyon in Amerika het nié volgens die voorlopige

uitslae, die paal gehaal nie. (Nuus24)

It is never too late to become what you might have been.

Jerigo se mure

Jerigo is 'n dorp naby die Jordaanrivier in die Wesoewer van die

Palestynse gebiede. Die dorp het 'n bevolking van 20,000 en le

meer as 250 meter onder die seevlak, sowat 16 km noord van die

Dooie See. Hy is die laagliggendse bewoonde dorp ter wêreld.

Daar word ook beweer dat hy die oudste dorp ter wereld is wat

ononderbroke bewoon is. Die Ou Testament verwys na Jerigo as

die "Stad van Palmbome". Standhoudende fonteine het duisende

jare lank van hom 'n aantreklike plek vir menslike bewoning

gemaak. In die Bybelse tradisie is dit die plek waar die Israeliete

onder Josua aangekom het na hul ballingskap in Egipte.

Argeoloe het meer as 20 opeenvolgende bewoningsperiodes

opgegrawe. Die oudste een dateer van 9000 v.C., wat byna die

heel begin was van die Holoseen-epog van die aarde se

voorgeskiedenis.

'n Nuwe skoolinspekteur word aangewys vir die gr.4-klas in

'n skool in Soweto. Hy word aan die klas voorgestel deur

me. Wesizwe. Sy se aan die klas: "Ek gaan die inspekteur wys

hoe slim julle is. Ek gaan hom vra om julle 'n vraag te vra."

Die inspekteur besluit toe op 'n Bybelvraag, en vra: "Klas

wie het Jerigo se mure afgebreek?" 'n Minuut lank is daar

algehele stilte. Toe steek Sipho sy hand op. "Meneer," sê hy, "ek

weet nie wie dit was nie, maar dit was nie ek nie." Die inspekteur

kyk na die onderwyseres vir 'n verduideliking. "Wel," sê sy, "ek

ken Sipho al van die begin van die jaar af. As hy sê dit was nie hy

nie, sal ek hom glo. Die kind lieg nooit." Die inspekteur is

heeltemal geskok oor die totale onkunde, en storm na die hoof se

kantoor en vertel hom wat gebeur het.

"Kyk," sê die hoof, " ek ken die kind nie, maar ek gesels soms

met sy onderwyseres en ek glo haar. As sy glo Sipho is

onskuldig, dan is hy." Einde raad gryp die inspekteur die hoof se

telefoon en bel die minister van onderwys. Hy herhaal die storie

en vra haar wat sy van die skool se peil van opvoeding dink.Die

minister sug swaar en sê: "Eisj wena. Jy weet ek is baie besig. Ek

ken nie die

seun, die onderwyseres, of die hoof nie. Kry net drie kwotasies vir

die herstelwerk, dan kry ek my broer om dit te doen."

Too many people overvalue

what they are not and

undervalue what they are.

The History of ‘APRONS’

I don't think our kids know what an apron is.

The principal use of Grandma's apron was to protect the dress underneath

because she only had a few. It was also because it was easier to wash aprons

than dresses and aprons used less material. But along with that, it served as

a potholder for removing hot pans from the oven.

It was wonderful for drying children's tears, and on occasion was even used

for cleaning out dirty ears.

From the chicken coop, the apron was used for carrying eggs, fussy chicks,

and sometimes half-hatched eggs to be finished in the warming oven.

When company came, those aprons were ideal hiding places for shy kids...

And when the weather was cold Grandma wrapped it around her arms.

Those big old aprons wiped many a perspiring brow, bent over the hot wood

stove.

Chips and kindling wood were brought into the kitchen in that apron. From the

garden, it carried all sorts of vegetables. After the peas had been shelled, it

carried out the hulls.

In the fall, the apron was used to bring in apples that had fallen from the trees.

When unexpected company drove up the road, it was surprising how much

furniture that old apron could dust in a matter of seconds.

When dinner was ready, Grandma walked out onto the porch, waved her

apron, and the men folk knew it was time to come in from the fields to dinner.

It will be a long time before someone invents something that will replace that

'old-time apron' that served so many purposes.

Grandma used to set her hot baked apple pies on the window sill to cool. Her

granddaughters set theirs on the window sill to thaw. They would go crazy

now trying to figure out how many germs were on that apron.

I don't think I ever caught anything from an apron - but love...

Jerigo se mure

6

6

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!