01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jy is dalk ʼn boer as...

jou regterarm bruiner is as jou linkerarm

· as jou voorarms dikker is as jou bo-arms

· as jy beter kan bestuur op die grondpad as op ʼn

teerpad

· as 4 karre in ʼn ry rowwe verkeer is

· as jy versnel in plaas van rem as daar ʼn jakkals oor

die pad hardloop

· as jy ʼn hek kan oop- en toemaak sonder om jou

gesprek te onderbreek

· as jy skaapkraal toe stap in plaas van kafee toe as

die vleis op is

· as hoender en vis vir jou tel onder groente

· as jy al jou bure en hulle brandmerk op hulle vee ken

en joune op ʼn gereelde basis daar gaan haal, dan boer

jy dalk met bokke of dorpers!]

· as jy na ʼn vrou se gesondheid verwys as haar

―kondisie‖

· as jou honde net van pap en melk lewe

· as jy meer as 1 keer per week bloei sonder om te

weet hoe het dit gebeur

· as jy drie stelle finansiële state aanhou. Een waarop

jy amper bankrot is vir SARS, een waarop jy op die

rand van miljoenêr is vir die bankbestuurder en een

wat die waarheid is]

· as jy Zoeloe beter kan praat as Engels

· as jou Engelse woordeskat bestaan uit ‗yes‘, ‗no‘,

‗thank you‘ en ‗Vat vrou! Hulle praat alweer Engels!‘

· as jy eerder jou hemp sal uittrek as jou hoed afhaal.

· as jy alle mans met die hand groet en al die vrouens

soengroet, veral vreemde mense!

· as jy dink ʼn meneer gee skool en al die ander mense

kan aangespreek word as ‗oom‘ en ‗tannie‘

· as jy ingeskryf is op die Landbouweekblad en elke

week uitsien na Werfbobbejaan

· as jy liewer is vir jou trekker as jou skoonseun

· as jy kan sê watter kant toe die wind waai sonder om

jou vinger nat te lek

· as jy op die 5de Junie nog ʼn kortbroek dra

· as jy dink metro-man is die nuwe naam vir moffies

· as jy verwys na ʼn mof as ʼn skaap en ʼn moffie as ʼn

metro-man

· as jou jaarlikse dankoffer skaap ‗mowwe‘, bees of

graan insluit

· as jou werknemers jou ‗Lanie‘ noem en jy nie omgee

nie

· as jy die weer beter kan voorspel as die SABC

· as jou radio iewers tussen 100 en 103 staan

· as jy meer buite pie as in die huis

· as jy elke keer moet gaan was en mooi aantrek as jy

ʼn kar hoor aankom

· as jy die woord ‗jel‘ net gebruik in sinne soos ‗jel,

maar dit is koud‘ of ‗jel, maar nou is ek honger‘

· as jy naastenby enige iets kan regmaak met

insolation-tape, ʼn tang en ʼn stukkie binddraad

· as een of almal van die volgende goed in een of meer

van jou voertuie is:

draadtang, ʼn spuit, spuitnaalde en terramycin, ʼn paar

patroon doppies (waarvan ʼn paar nog gelaai is),

insolation-tape, ʼn stuk tou, ‘n stuk binddraad, ʼn paar

spaanders - heel moontlik ʼn 13, 17 en 19 en ʼn grip

onder die seat, (as jy na ʼn bakkie se sitplekke verwys

as seats en aanneem dit is Afrikaans, saam met clutch

en exhaust), ʼn klomp papiere insluitend strokies,

kwitansies, fakture, toiletpapier en ʼn spul ander wat al

so vuil getrap is dat jy nie regtig weet wat hulle is nie,

maar daar binne hou net vir ingeval jy hulle later nodig

kry.

· En ʼn bos sleutels wat als oopsluit op die plaas.

Namakwa Boerdery

Irrigation system Tractor ploughing

An agricultural development was started

in the Bloeddrift area as a roll-out of the

Trans Hex Group SLP for LOR

operations.

An area of 40 ha was measured for the

development.

On 11 June 2010 the D9 dozer from the

Bloeddrift project started with

preparation/leveling of the area. Tractors

with scrapers were used for the leveling

of the area. A 1ha seedbed was prepared

and the first onions were sown in the

third week of June 2010. A variety of

cultivars were sown in order to identify

the best variety for the area.

Watermelons were grown in a nursery

before being planted in Bloeddrift.

At the peak planting period at least 63

workers were employed from the

Richtersveld. This exceeds the number

of employees at any single plant

currently in operation in RO.

12,5ha watermelons

2,5 ha butternuts

2,5ha pumpkins

7,5 ha onions

The rest of the area is now being

prepared by introducing hemp and

gypsum. The first harvesting is expected

in mid December.

This is a success story of how a

company and community can work

together towards creating a better future

for the community when mining is not

liable anymore.

Waar kan alleenlopende mans oor 50 jonger

vroue kry wat in hom belang stel? Probeer 'n

boekwinkel, of biblioteek. Kyk onder Fiksie.

31

Het u geweet?

GIFPLANTE KOM natuurlik oral in

die natuur voor, maar is in balans

met ander eetbare plante wanneer

die veld in ‗n goeie toestand is. Waar

grond oorbewei, vertrap of bewerk

is, is gifplante geneig om oor te

neem

Die voorkoms van baie gifplante in ‗n

area is dus ‗n aanduiding van grond

wat gedegradeer is.

Tulp (Moraea miniata) is so ‗n

gifplant. Dit het ‗n pragtige blom en

in gesonde

veld is die plant nie ‗n probleem nie,

dit word dikwels in groot getalle

aangetref rondom vee drinkplekke

waar die grond vertrap is.

Foto deur © csa/TMildenhall: tulp

(moraea miniata)

'Een boer voed 1 100

mense'

Kaapstad – Een kommersiële boer

in Suid-Afrika voed tans sowat 1 100

mense in die land, her dr. Pieter

Mulder, adjunkminister van landbou,

bosbou en visserye, gesê.

Landbou.com berig Mulder het

boere Woensdag op die TLU SA se

jaarlikse kongres in Pretoria

aangemoedig om met hul

bedrywighede voort te gaan.

―As jy dié statistiek in ag neem, moet

boere in ons land vertroetel word. Hulle

moet beskerm word en nie onder druk

kom soos wat tans in Suid-Afrika die

geval is nie,” het Mulder gesê. (Nuus 24)

Onion plantation

Pest Control

31

29

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!