01.05.2013 Views

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

Superspar Springbok - Nuwe dimensies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Goeie Ou Dae

'n Leser het hierdie faktuur uit 1980 in 'n

laai raakgeloop en aangestuur:

VALENCIA KAFEE

(Eien – W.O. VAN WYK – Prop

Tel 18 Posbus 75

CITRUSDAL 7340

Koffie 2 0.50

Braaigeregte/Grills - - -

Braaibrood/Toast 1 0.40

Toebroodjies/Sandwiches 1 0.65

Melkskommels/Milk shakes - - -

Koeldranke/Cool drinks 1 0.25

1 Kaas omelet 1.00

1 Polony Toast 0.40

TOTAAL R3.20

Jy is nie vet nie.Dis net

maklik om jou raak te sien.

"Be wise in the use of time.

The question in life is not

how much time do we

have? The question is what

shall we do with it."

For Sale

Gaming pc for sale:

Amd athlon quad core 4x3.0 Ghz

processor

Radeon Ati HD 4800 series 1024gb

graphics card

3 Gb ram

500gb Hard drive

Includes 17'' lcd flatscreen, mouse,

keyboard, desktop speaker.

Battlefield 3 & Call of Duty Modern

warfare 3 pre installed.

Contact Wian @ 0788787886 or

wdvandyk@gmail.com

Seeff Eiendomme

/ Properties

Springbok

Elzette du Toit

027 712 3168 /

082 884 3377

Seeff

Eiendomme

June Klasse

0793568531

Kleinzee

Perd te koop

Hings @ R800.00

0832376105

Almal dink elke vrou se droom is om

die perfekte man te kry...

ASSEBLIEF !

Elke vrou se droom is om...

..TE EET SONDER OM VET te word!

Laziest dog I`ve ever had…

29

SEA Eiendomme

Springbok

Gert Stone

0277182272 /

0832255441

Geldsake met GJ

Ek is baie seker hierdie uitgawe gaan deurspek

wees met kersboodskappe en wense vir die nuwe

jaar. Ek gaan hierdie keer nie uitbrei oor die markte

nie. Die Europese skuld oorheers wêreldmarkte en

sal heel waarskynlik voortgaan om so te doen vir

die afsienbare toekoms.

Meeste van ons gaan die land se paaie aandurf in

ons soeke na ―Orpheus in De Dessa‖, tot die

ergenis van die familie teen die kus of die opregte

vreugde van die binnelanders. Die silly season

gaan defnitief party van ons se einde beteken

(soos Peppegaai altyd sê; ―Skuldig of skuldig-wat

pleit jy?‖). EMC Paneelkloppers in Springbok maak

hul deure toe op die 14de Desember en open weer

op 9 Januarie. Enige voertuie wat nou in botsings

betrokke is gaan eers na die 9de dus aan aandag

gegee word, so die van ons wat net een voertuig

besit moet maar vir die ander padgebruiker ook

probeer dink(anders gaan jy dalk vir Kersvader te

voet moet gaan soek).

Ek wil almal aanraai om die volgende

noodnommers te stoor op selfs meer as een

selfoon: Santam SOS-0860505911 en Mutual +

Federal-0800247365. Hierdie is 24h/dag nommers

en is ideaal om te kontak indien noodsituasies

opduik. Hulle neem jou deur die hele proses en

verhoed sodoende foute uit onkunde.

NWK Makelaars het sorg gedra dat ons gedurende

kantoorure deur die hele feesseisoen beskikbaar

bly (uit die aard van die saak nie die openbare

vakansiedae nie).

Ek wil dan net alle lesers bedank vir die

ondersteuning van hierdie publikasie. Maak seker

dat die Groot Dae alles te doen het met die gesin

en familie se samesyn en baie min met verkwisting

op die Amerikaanse spoor.

Tip vir die tyd: Enige beweging in die

aandelemarkte tussen die 10de Desember en 5de

Januarie word veroorsaak deur die 10

aandelemakelaars wat nie ‗n vakansie kan bekostig

nie en word net eenvoudig weer gekorrigeer

wanneer die groot honde terugkeer.

Geseënde Kersfees & Voorspoed vir die Nuwe

Jaar!

29

G.J. van Zyl - NWK Makelaars BK

Springbok 0277122345 ; (Sel) 0832619876

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!