02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

35. Finansiële risikobestuur (vervolg)

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

Rentekoersbestuur

As deel van die proses om die groep se vaste en veranderlike rentekoersprofiel te bestuur, word die

rentekoerseienskappe van die nuwe lenings en die herfinansiering van bestaande lenings toegedeel volgens die

verwagte beweging in die rentekoerse.

Die groep gebruik afgeleide instrumente waar toepaslik, maar slegs vir verskansingsdoeleindes, byvoorbeeld

rentekoersruilooreenkomste. Die rentekoersprofiel van die lenings soos op 31 Maart 2003 is soos volg:

Vaste koerse Vaste koerse

0–12 meer as

Rentevry Wisselend maande 12 maande Totaal

R’000 R’000 R’000 R’000 R’000

Langtermynverpligtinge 41 367 398 101 1 204 010 2 483 414 4 126 892

% van lenings 1% 10% 29% 60% 100%

Buitelandse valutabestuur

Die groep se funksionele geldeenhede is oor die algemeen die plaaslike geldeenhede van die lande waarin die groep

opereer. Alle transaksies in geldeenhede anders as die funksionele geldeenhede word teen die transaksie-wisselkoers

geboekstaaf. Sulke wisselkoersverskille word in die huidige resultate vervat. Die kumulatiewe effek van die

omskakeling van die finansiële state in funksionele geldeenhede anders as die Suid-Afrikaanse rand verslagdoeningsgeldeenheid,

word in die buitelandse valuta-omrekeningsreserwe in aandeelhouersekwiteit ingesluit en word eers in

die onderliggende netto inkomste verantwoord met verkoop of likwidasie van die onderliggende belegging.

31 Maart 2003 31 Maart 2002

Buitelandse Buitelandse

valuta valuta

bedrag bedrag

’000 R’000 ’000 R’000

Buitelandse valuta-aanspreeklikhede

Die groep het die volgende vooruitgedekte

buitelandse valuta-aanspreeklikhede:

VSA-dollar 124 334 1 487 239 80 058 689 354

Britse pond 1 554 21 860 3 307 48 509

Euro 7 529 76 780 6 385 64 545

Hong Kong-dollar 533 603 784 1 103

Australiese dollar — — 352 2 268

Singapoer-dollar 496 2 244 — —

Switserse frank — — 959 4 702

Ongedekte valuta-aanspreeklikhede

Die groep het die volgende ongedekte

buitelandse valuta-aanspreeklikhede:

VSA-dollar 41 987 331 849 158 364 1 798 186

Britse pond 188 2 393 179 2 890

Nederlandse gulde — — 35 183

Switserse frank 53 315 26 175

Euro 3 251 27 800 19 191

Ciprus-pond — — 48 836

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!