02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

19. Opgelope uitgawes en ander bedryfslaste

31 Maart

2003 2002

R’000 R’000

Uitgestelde inkomste 656 562 823 817

Opgelope uitgawes 794 199 1 046 698

Bedrae verskuldig met betrekking tot verkryging van beleggings 750 8 485

Werknemersbelasting en ander bedrae verskuldig 154 576 106 751

Vooruitontvangde betalings 27 593 49 172

Tantième verskuldig 69 063 95 757

Ander bedryfslaste 221 019 216 159

20. Verpligtinge en voorwaardelike aanspreeklikhede

88 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

1 923 762 2 346 839

Die groep is onderworpe aan voorwaardelike aanspreeklikhede wat in die normale loop van sake plaasvind,

insluitende regsaksies en eise, wat ’n wye reeks van aspekte dek. Hierdie voorwaardelike aanspreeklikhede sluit in

kontrak- en werknemereise, produkaanspreeklikhede en waarborge. Geen van hierdie eise sal na verwagting tot ’n

wesenlike wins of verlies vir die groep lei nie.

(a) Kapitaalverpligtinge

Verpligtinge in verband met kontrakbestellings geplaas vir kapitaaluitgawes op 31 Maart 2003 beloop

R110,3 miljoen (2002: R88,8 miljoen).

(b) Program- en rolprentregte

Op 31 Maart 2003 het die groep kontrakte aangegaan vir die aankoop van program- en rolprentregte. Die groep

se verpligtinge in verband met sodanige kontrakte beloop R782,4 miljoen (2002: R881,1 miljoen).

(c) Netwerktoegangskontrakte

Op 31 Maart 2003 het die groep kontrakte aangegaan vir die verskaffing van netwerktoegang en dienste.

Die groep se verpligtinge in verband met sodanige kontrakte beloop R110,3 miljoen (2002: R201,7 miljoen).

(d) Dekodeerders

Die groep het op 31 Maart 2003 kontrakte aangegaan vir die koop van dekodeerders. Die groep se verpligtinge

in verband met sodanige kontrakte beloop R1,2 miljoen (2002: R29,8 miljoen).

(e) Ander verpligtinge

Op 31 Maart 2003 het die groep kontrakte gesluit vir die koop van geboue ter waarde van R7,1 miljoen

(2002: Rnul) en vir die koop van sagtewarelisensies vir R3,8 miljoen (2002: Rnul).

Op 31 Maart 2003 het die groep ’n aantal kontrakte gesluit vir die verskaffing van dienste. Hierdie kontrakte is vir

advertensie-, sekuriteits-, skoonmaak- en rekenaarondersteuningsdienste en strek oor tydperke van vyf jaar. Die

groep se verpligtinge in verband met hierdie kontrakte beloop R64,4 miljoen (2002: Rnul).

(f) Bedryfshuurverpligtinge

Die groep het die volgende bedryfshuurverpligtinge soos op 31 Maart 2003 en 2002:

31 Maart

2003 2002

R’000 R’000

Minimum bedryfshuurbetalings betaalbaar

Betaalbaar in jaar een 154 132 243 618

Betaalbaar tussen een en vyf jaar 399 245 710 876

Betaalbaar ná jaar vyf 73 279 396 318

626 656 1 350 812

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!