02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MAATSKAPPY

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

4. Aandelekapitaal en -premie

31 Maart

2003 2002

R’000 R’000

Gemagtig

1 250 000 A- gewone aandele van R20 elk 25 000 25 000

500 000 000 N- gewone aandele van 2 sent elk 10 000 10 000

35 000 35 000

Uitgereik

712 131 A- gewone aandele van R20 elk 14 243 14 243

296 816 639 N- gewone aandele van 2 sent elk (2002: 156 289 724) 5 936 3 125

20 179 17 368

Aandelepremie 5 412 628 2 020 833

5 432 807 2 038 201

Min: 11 660 601 N- gewone aandele beskou as tesourie-aandele

(2002: 8 205 773 N- gewone aandele) (260 574) (181 097)

5 172 233 1 857 104

2003 2002

Aantal Aantal

N-aandele N-aandele

Beweging in N- gewone aandele hanteer as tesourie-aandele

Aantal N- gewone aandele hanteer as tesourie-aandele op 1 April 8 205 773 8 335 003

N- gewone aandele uitgereik aan Naspers Aandele-aansporingstrust 3 460 309 —

N- gewone aandele deur Naspers Aandele-aansporingstrust van deelnemers gekoop 23 305 —

N- gewone aandele deur Naspers Aandele-aansporingstrust deelnemers bekom (28 786) (129 230)

Aantal N- gewone aandele hanteer as tesourie-aandele op 31 Maart 11 660 601 8 205 773

Netto aantal N- gewone aandele uitgereik op 31 Maart 285 156 038 148 083 951

5. Ná-aftrede mediese verpligtinge

Die maatskappy het 'n ná-aftrede mediese voordeelskema. Die verpligting van die maatskappy om mediese fonds

bydraes ná aftrede te betaal is nie meer deel van die indiensnemingsvoorwaardes vir nuwe werknemers nie. ’n Aantal

pensionarisse is egter nog geregtig op die voordeel. Huidige werknemers moet in diens bly tot en met aftrede en 'n

minimum dienstydperk hê, om vir die voordeel te kwalisfiseer. Die maatskappy voorsien vir ná-aftrede mediese

voordele op die toevallingsgrondslag, wat jaarliks aktuarieel bepaal word. Die direksie is van die opinie dat voldoende

voorsien is vir toekomstige verpligtinge.

6. Welkom-skuldbriefskema

138 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

In terme van die Welkom Trust Aandeleskema het toekomstige aandeelhouers ingeskryf op 4 003 740 omskepbare

skuldbriewe van R42 elk wat in totaal R168,2 miljoen beloop. Administrasiekoste ten opsigte van die skema is teen

hierdie bruto bedrag verreken. Die skuldbriewe dra rente teen 'n koeponkoers van 9,25% en die uitgifteprys plus

gekapitaliseerde rente sal op 9 September 2003 afgelos word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!