02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OORSIG OOR WERKSAAMHEDE

(vervolg)

VOORUITGANG

van ons sake

26 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

Mediterreense streek

NetMed is ’n televisieplatform wat Griekeland en Ciprus

dien en bied 17 kanale in Grieks aan, asook 11 Europese

kanale wat plaaslik vervaardig is of in Grieks verwerk is,

plus meer as 100 ander Europese kanale.

In Griekeland het die bekendstelling van ’n

mededingende platform in 2001 verwarring veroorsaak en

koste opgejaag. Dié mededinger het nou uitsendings

gestaak en ons fokus daarop om hierdie onderneming

winsgewend te maak. Nova, ons digitale diens, het die

afgelope jaar 39 000 intekenare bygekry en die jaar op

139 000 geëindig. Die streek het egter die jaar op 310 000

intekenare afgesluit, wat effens laer as die vorige jaar is

omrede die afname in analoog-intekenare. Intekenaargroei

behoort te hervat wanneer die mark weer stabiliseer en

koste tot lewensvatbare vlakke verminder is.

Nova verskaf ’n aantal interaktiewe televisiedienste

(iTV-dienste) onder die handelsnaam NovaScope. Dit sluit

in inligting wat tuis elektronies bekom kan word, ’n reeks

speletjies, horoskope en inkopies. Nova bied ook

SuperSport Extra aan, ’n uitgebreide iTV-sportdiens met

veelvuldige kamerahoeke, hoogtepunte-op-versoek en

wedstrydstatistieke. Hierbenewens het die boeket Griekse

weergawes van die realiteitsprogramme Big Brother en

The Wall bekend gestel met veelvoudige videotoevoer,

verbeterde iTV-dienste en SMS-boodskaptoepassings.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!