02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sal die voordelige impak verwater. Hierbenewens

het die sterker plaaslike geldeenheid veroorsaak dat

verdienste uit ons buitelandse eenhede in minder

rande omgesit word.

Kontant uit voortgesette bedrywighede het op

R1,4 miljard te staan gekom. Op 31 Maart 2003

het die groep netto gekonsolideerde kontantbronne

van R2,1 miljard gehad en rentedraende laste

van R1,0 miljard, gekapitaliseerde huurgeld ten

opsigte van satelliet- en ander uitsendingstoerusting

uitgesluit.

Die wesensverdienste uit voortgesette

bedrywighede het op R2 miljoen gestaan, in

vergelyking met ’n verlies van R236 miljoen die

vorige jaar. Soos deur Suid-Afrikaanse Algemeen

Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk (SA-AARP)

voorgeskryf, sluit hierdie wesensverdienstesyfer

egter die volgende items in wat na die mening van

die direksie die nut van hierdie maatstaf as ’n

aanduiding van werklike bedryfsprestasie verminder:

● ongerealiseerde valutawins R86 miljoen

● skepping van uitgestelde belastingbates R58 miljoen

● amortisasie van ontasbare bates R(31) miljoen

Die netto impak van hierdie items is dat die

wesensverdienste uit voortgesette bedrywighede

met R113 miljoen gunstig beïnvloed is weens

voorgeskrewe rekeningkundige konvensies. Ons glo

dat dit vir aandeelhouers nuttig kan wees om ’n

maatstaf toe te pas soos ‘kernwesensverdienste’, wat

vir sowel die positiewe as die negatiewe items hierbo

voorsiening maak. Dit kan as ’n meer betroubare

maatstaf van werklike bedryfsprestasie in die toekoms

dien. Op hierdie grondslag sou die kernwesensverlies

R111 miljoen wees, in vergelyking met ’n verlies van

R175 miljoen die vorige jaar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!