02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Drukmedia

Media24 (www.media24.com) besit koerante, tydskrifte,

drukkerye en verspreidingsondernemings. Sekere

internetondernemings is geskep wat leun op die

kundigheid van ons gedrukte publikasies.

Marktoestande het strawwer geword met talle nuwe

publikasies en die oorbesetting van die tydskrifsektor.

Nogtans was Media24 se koerante en tydskrifte in

staat om hul aandeel in die advertensiemark te behou.

Die sirkulasie van massapublikasies was onder druk,

maar noulettende aandag aan inhoud en die opening

van nuwe markte deur middel van nuwe publikasies

het die sirkulasieverlies deur gevestigde titels

vergoed.

Die drukaanlegte van sowel die koerant-

ondernemings as Paarl Media Beherend

(PMB), waarvan 73,68% deur Media24

besit word, het bevredigende resultate

behaal. Kapitaalbeleggings in

tegnologies gevorderde drukaanlegte

begin goeie opbrengste lewer.

Die drukkersbedryf se aansoek by

die Raad op Handel en Tariewe om

invoertariewe op ingevoerde papier op te hef,

het misluk. Dié besluit om papiermeule oormatig te

beskerm, sal ’n demper plaas op die mediabedryf se

vermoë om die koste van titels in bedwang te hou en om

nuwe werkgeleenthede te skep.

Koerante

Media24 Koerante het ’n opwindende jaar beleef en

gevestigde titels het hul posisie behou. Nuwe titels het

belowende resultate getoon.

OORSIG OOR WERKSAAMHEDE

(vervolg)

Die Kaapse dagblad Die Burger het die tweede fase

van sy rolpersvervangingsplan afgehandel met ’n

belegging van R56 miljoen. Danksy nuwe druk-

tegnologie is die uitleg en voorkoms van die koerant

verbeter. Die sterker resultate in die Oos-Kaap is

bemoedigend.

’n Nuwe gemeenskapskoerantegroep is gestig deur

ons Wes-Kaapse gemeenskapskoerante te konsolideer

in Boland Koerante. Kaapse Son is ’n nuwe weeklikse

poniekoerant wat in die Wes-Kaap bekend gestel is.

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003 31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!