02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Risikobestuur

Risikobestuur vervul ’n sentrale rol in die daaglikse

werksaamhede van al ons sake-eenhede. Die Naspers-

direksie is in oorleg met die direksies van die

onderskeie filiaalmaatskappye verantwoordelik vir die

bepaling van prosedures vir risikobestuur en -beheer,

asook vir die evaluering van die doeltreffendheid van

dié prosedures.

Die hoofrisiko’s waaraan die groep se sake-

ondernemings blootgestel is, sluit in:

● geo-politiese of ekonomiese onstabiliteit

● regulatoriese ontwrigting

● epidemies

● satelliet-onderbrekings

● mededinging en tegniese vernuwings

● valutaskommeling.

Hoewel genoemde risiko’s buite beheer van die direksie is,

kan versagtende maatreëls dikwels toegepas word. ’n

Oorsig met nadere besonderhede van die risiko’s vir die

groep en regstellende stappe verskyn op bladsy 42 van

hierdie jaarverslag.

Korporatiewe bestuur

Naspers is verbind tot die beginsels aanbeveel in die King-

verslag oor Korporatiewe Bestuur (King II-verslag) en is

bewus van die maatskappy se verpligtinge ingevolge die

Sarbanes-Oxley-wet (Sarbanes-Oxley) en die Amerikaanse

sekuriteite- en aandelekommissie (SEC). Die direkteure

wil die sake van die onderneming met integriteit en in

ooreenstemming met die Algemeen Aanvaarde

Korporatiewe Praktyk bedryf. Die direksie het sy strukture

VERSLAG DEUR DIE VOORSITTER

EN BESTURENDE DIREKTEUR

(vervolg)

en reëls ooreenkomstig die King II-verslag, Sarbanes-

Oxley en die toepaslike SEC-vereistes hersien en die

nodige verbeterings aan die maatskappy se korporatiewe

bestuursprosedures en beleidsrigtings reeds aangebring

óf is besig om dit aan te bring. Besonderhede hiervan

verskyn op bladsy 40 van hierdie jaarverslag.

Direksie

Ingevolge die maatskappy se statute moet een-derde van

die diensdoenende direkteure uittree by die algemene

jaarvergadering op 29 Augustus 2003. Mnre J F Malherbe

en L M Taunyane bereik aftree-ouderdom en is dus nie

herverkiesbaar nie. Hierdie direkteure word bedank vir

hul uitnemende bydraes oor die jare. Mnr Malherbe

was ’n gesiene ondervoorsitter van Naspers en is die

langsdienende lid van die direksie. Mnr T Vosloo stel

hom weer verkiesbaar.

Mense

Ons is trots op die bydrae wat gelewer is deur so baie van

ons mense in soveel lande. In ’n strawwe omgewing het

hulle deursettingsvermoë en ondernemingsgees aan die

dag gelê om die meeste doelwitte in die meeste van ons

sakeondernemings te bereik.

Laastens, dank aan ons mede-direksielede vir hul

leiding en steun gedurende ’n bedrywige jaar. ■

Ton Vosloo Koos Bekker

Voorsitter Besturende direkteur

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!