02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KENNISGEWING

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING

(vervolg)

11. Ander sake:

Sodanige ander sake word gedoen soos wat by ’n

algemene jaarvergadering gedoen mag word.

Aandeelhouers geregtig om ’n algemene

jaarvergadering by te woon en te stem, mag een of meer

gevolmagtigdes aanstel om die vergadering in hul plek by

te woon, daarop te praat en te stem. ’n Gevolmagtigde

hoef nie ’n aandeelhouer van die maatskappy te wees nie.

’n Volmagvorm met die nodige voltooiingsaanwysings

word aangeheg vir die gebruik van lede met

aandeelsertifikate en ‘eie-naam’ gedematerialiseerde

aandeelhouers wat by die algemene jaarvergadering

verteenwoordig wil word. Die voltooiing van ’n

volmagvorm beteken nie dat die betrokke aandeelhouer

nie die algemene jaarvergadering sal bywoon en stem nie

(met voorkeur aan die gevolmagtigde).

Houers van gedematerialiseerde aandele, ‘eie-naam’

gedematerialiseerde aandeelhouers uitgesluit, wat by die

algemene jaarvergadering wil stem, moet hul Sentrale

Effekte-Bewaardeelnemer (SEBD) dienooreenkomstig in

kennis stel.

154 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

Houers van gedematerialiseerde aandele, ‘eie-naam’

gedematerialiseerde aandeelhouers uitgesluit, wat die

algemene jaarvergadering persoonlik wil bywoon, moet

die nodige magtiging so gou moontlik deur middel van hul

SEBD reël.

Die vorm waarvolgens ’n gevolmagtigde aangestel

word en die magtiging (indien enige) waarvolgens dit

geteken word, moet die oordragsekretarisse van die

maatskappy teen nie later nie as Woensdag 27 Augustus

2003 om 11:15 bereik. ’n Volmagvorm word by hierdie

kennisgewing ingesluit. ’n Volmagvorm is ook by die

geregistreerde kantoor van die maatskappy verkrygbaar.

Op las van die direksie.

G M Coetzee

Maatskappysekretaris

Kaapstad

11 Julie 2003

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!