02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OORSIG OOR WERKSAAMHEDE

ONDERSOEK

nuwe sinergieë

Nasboek is in twee sektore

verdeel:

● uitgewers en agente en

● handel en verspreiding.

Die nuwe benadering het sakeonder-

nemings wat mekaar op ’n natuurlike

wyse aanvul, in staat gestel om

sinergieë te verken. Sommige ondernemings het hul fokus

verskerp, ander is gesluit of binne die Nasboek-groep verskuif.

’n Aantal bedryfsafdelings het hul steunfunksies gekombineer

om skaalvoordele te skep.

Afribooks se kleinhandelonderneming vir skoolboeke wat

voorheen as deel van die onderwysuitgewers bestuur is, is na

die Van Schaik-groep verskuif. Laasgenoemde beskik oor die

vaardighede en infrastrukuur om nuwe spierkrag aan die

onderneming te verleen.

Dit was duidelik dat die markte verander het en

dat die grootte en struktuur van

NB-Uitgewers onvanpas was. Dié

onderneming is herontwerp en aange-

pas om winsgewendheid te verseker.

Nasboek se bemagtigingsinisia-

tiewe is op ’n stewiger grondslag

geplaas. Thebe Investments is nou ’n

30%-vennoot in NEG en 30% van die

ekwiteit van die skoolboek-kleinhandelaar,

Afribooks, word deur 1 134 voorheen benadeelde

aandeelhouers besit. Verspreidingsvennote in ’n

aantal gesamentlike streekondernemings sal

ook uit Afribooks se verspreidingsaktiwiteite

voordeel trek.

(vervolg)

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!