02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

40. Verskille tussen Suid-Afrikaanse Standpunte oor Algemeen Aanvaarde

Rekeningkundige Praktyk en Verenigde State Algemeen Aanvaarde

Rekeningkundige Beginsels (vervolg)

(o) Ná-aftrede werknemersvoordele

Die groep hou ’n aantal ná-aftrede mediese voordeelplanne in stand. Volgens die planne dra aktiewe deelnemers

en afgetredenes by tot die mediese voordeelplanne, gebaseer op gemiddelde per kapita koste van dekking vir die

plan as geheel. Hierdie praktyk bied ’n addisionele ná-aftrede voordeel tot die mate wat afgetredenes minder

bydra as die werklike kostes wat hulle oploop vir mediese versorging. Volgens VSA-AARB word die voordeelverpligting

bereken as die gedeelte van die toekomstige koste van afgetredenes se mediese voordele wat nie

verhaal word deur afgetredenes se bydraes nie (dit wil sê uitsluitend die gedeelte wat gesubsidieer word

deur aktiewe deelnemers se bydraes). Volgens SA-AARP word die ná-aftrede voordele, uitgesluit

pensioenverpligtinge, bereken op grond van die gekombineerde verpligtinge en bydraes van aktiewe en

afgetrede deelnemers van die plan (dit wil sê die kruissubsidie word in ag geneem).

31 Maart

2003 2002 2001

R’000 R’000 R’000

Verandering in voordeelverpligting

Voordeelverpligting op 1 April 277 600 247 200 175 000

Dienskoste 9 140 8 200 4 800

Rentekoste 35 430 31 500 22 200

Aktuariële (wins)/verlies (50 660) — 48 100

Voordele betaal (10 280) (9 300) (2 900)

Voordeelverpligting op 31 Maart 261 230 277 600 247 200

Netto ná-aftrede koste volgens VSA-AARB

sluit die volgende komponente in:

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

31 Maart

2003 2002 2001

R’000 R’000 R’000

Netto tydperk na-aftrede voordeelkoste teen

bedryfsinkomste erken

Dienskoste 9 140 8 200 4 800

Rentekoste 35 430 31 500 22 300

Amortisasie van oorgangsverpligting 8 750 8 800 8 800

Erkende netto aktuariële verlies 1 780 1 800 —

Netto na-aftrede voordeelkoste teen bedryfsinkomste erken 55 100 50 300 35 900

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!