02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIREKSIE

VERKLARING VAN VERANTWOORDELIKHEID

DEUR DIE DIREKSIE

Die finansiële jaarstate van die groep en die maatskappy is

die verantwoordelikheid van die direkteure van Naspers

Beperk. In die nakoming van hierdie verantwoordelikheid

steun hulle op die bestuur van die groep wat die

finansiële jaarstate op bladsye 46 tot 140 ooreenkomstig

Suid-Afrikaanse Standpunte oor Algemeen Aanvaarde

Rekeningkundige Praktyk voorberei het, en ook ’n

rekonsiliasie van gekonsolideerde netto inkomste en

gekonsolideerde aandeelhouersbelang na hul ekwivalente

in terme van algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk

in die Verenigde State van Amerika voorberei het. As

sodanig sluit die state bedrae in wat op beoordelings berus,

asook skattings wat deur die bestuur gemaak is. Die

inligting word volledig en op ’n verantwoordelike wyse

weergegee.

Die direkteure aanvaar verantwoordelikheid vir die

integriteit en die billike weerspieëling van die finansiële

jaarstate, en oordeel dat die stelsels en interne finansiële

beheermaatreëls wat deur die bestuur getref is,

doeltreffend is. Op grond van ramings en beskikbare

kontantbronne het die direkteure geen rede om te glo dat

die groep binne afsienbare tyd nie ’n lopende saak sal

wees nie. Die lewensvatbaarheid van groep en maatskappy

VERKLARING DEUR DIE MAATSKAPPYSEKRETARIS

Ek, George Meiring Coetzee, Maatskappysekretaris van Naspers Beperk, sertifiseer dat die maatskappy vir die jaar onder

bespreking alle verslae wat van ’n publieke maatskappy vereis word, by die Registrateur van Maatskappye ingedien het en dat

sodanige verslae, na die beste van my kennis en wete, waar, korrek en bygewerk is.

G M Coetzee

Maatskappysekretaris

20 Junie 2003

44 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

word deur die finansiële state ondersteun.

Die finansiële state is deur die onafhanklike

ouditeursfirma, PricewaterhouseCoopers Ing., geouditeer,

aan wie onbeperkte toegang tot alle finansiële rekords en

betrokke data, insluitend notules van alle vergaderings van

aandeelhouers, die direksie en komitees van die direksie,

verleen is. Die direkteure is van mening dat alle

bestuursverklarings wat tydens die oudit aan die

onafhanklike ouditeure gerig is, geldig en toepaslik was.

PricewaterhouseCoopers Ing. se ouditverslag verskyn op

bladsy 45.

Die finansiële state is op 20 Junie 2003 deur die

direksie goedgekeur en namens hulle onderteken deur:

T Vosloo J F Malherbe

Voorsitter Ondervoorsitter

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!