02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

39. Ekwiteitvergoedingsvoordele (vervolg)

110 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

MIH (BVI) Limited

Op 25 Maart 1999 het die groep die MIHL-aandeeltrust (die MIHL-plan) gestig, ingevolge waarvan daar opsies wat

nie 10% van die totale aantal uitgereikte gewone aandele te bowe mag gaan nie, aangebied mag word. Opsies mag

aangebied word teen ’n uitoefeningsprys van nie minder as 100% van die billike waarde van die aandele op die

aanboddatum nie. Een-derde van die aandele vestig gewoonlik na elk van die derde, vierde en vyfde jaar vanaf die

aanboddatum en verval na tien jaar. Ongevestigde aandele is onderworpe aan kansellasie met die verstryking of

beëindiging van diens.

Naspers het as deel van die samestelling tussen MIHL en MIH (BVI) Limited 3,5 Naspers N- gewone aangebied in

ruil vir elke MIHL-aandeel deur minderheidsaandeelhouers, insluitende die MIHL-plan, gehou. Die MIHL-plan is

omskep in ’n MIH (BVI) Limited-plan en al die MIHL-aandele is verruil vir Naspers N- gewone aandele en Naspers

ADA’s.

Aktiwiteite onder die MIH (BVI) Limited-plan is soos volg:

31 Maart 2003 31 Maart 2002 31 Maart 2001

Geweegde Geweegde Geweegde

gemiddelde gemiddelde gemiddelde

uitoefe- uitoefe- uitoefeningsprys

ningsprys ningsprys

Aandele ($) Aandele ($) Aandele ($)

Uitstaande op 1 April 4 124 160 13,30 2 784 938 17,26 1 826 249 17,41

Toegeken — — 1 697 811 7,18 1 081 059 20,03

Opgeneem (10 097) 6,54 — — — —

Verbeur (441 611) 14,39 (129 733) 26,94 (53 680) 16,80

Gekanselleer — — (228 856) 29,32 (68 690) 63,25

Uitstaande op 20 Desember 2002 3 672 452 11,43 4 124 160 13,30 2 784 938 17,26

Verruil vir Naspers N- gewone

aandeleen ADA’s

Naspers N- gewone aandele

(3 672 452) (11,43)

ontvang 12 853 577 3,28

Toegeken 4 125 380 2,75

Opgeneem (29 760) 2,11

Verbeur (263 810) 3,06

Gekanselleer (2 933 100) 5,62

Uitstaande op 31 Maart 2003 13 752 287 2,63

Die volgende tabel gee opsommende inligting aangaande uitstaande Naspers N- gewone aandele toekennings soos op

31 Maart 2003:

Aandele uitstaande Aandele tans uitoefenbaar

Geweegde Geweegde Geweegde

Uitoefenings- gemiddelde gemiddelde gemiddelde

prys- Aantal oorblywende uitoefenings- Aantal uitoefeningsverspreiding

uitstaande op kontrak- prys uitoefenbaar op prys

($) 31 Maart 2003 tydperk (jare) ($) 31 Maart 2003 ($)

1,10 – 2,50 4 976 937 8,81 1,65 — —

2,51 – 5,00 8 192 700 8,23 3,00 1 776 820 3,02

5,01 – 7,50 545 000 6,10 5,31 181 660 5,32

7,51 – 9,96 37 650 7,07 9,71 2 030 8,89

13 752 287 1 960 510

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!