02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

M-Net (www.mnet.co.za) en SuperSport

markomgewing.

(www.supersport.co.za) het bevredigende

prestasies gelewer in die lig van ’n moeilike

Omset uit intekengeld is versterk deur die digitale

groei in Afrika suid van die Sahara. Aangesien die mark in

Suid-Afrika ’n versadigingspunt bereik het en die

analoogdiens kansellasies ondervind het, het die algemene

intekenaarbasis staties gebly.

Dit was ’n puik jaar wat die verkope van advertensie-

tyd betref, deels danksy die realiteitsprogramme wat deur

M-Net aangebied is en, in die geval van SuperSport, die

Wêreldbeker-sokkertoernooi en die kriekettoernooie.

M-Net se uitsaailisensie is tot 31 Maart 2010 hernu.

Dié proses het gedetailleerde voorleggings aan die

regulerende liggaam behels.

Realiteitsprogramme het die M-Net-skedule oorheers

en Big Brother 2 en Idols was die twee grootste formate

wat dié jaar vervaardig is. Albei programme het ’n

beduidende kykertal en publisiteit geniet. Die kanaal het

ook ’n aantal innoverende interaktiewe programme

bekend gestel.

M-Net verskaf 13 kanale aan DStv-platforms

op die Afrika-vasteland, onder meer

Channel O, kykNET, KTV, The

Movie Magic-kanale, The

Series-kanaal en ’n aksie-

kanaal. Sy kanale is van

die gewildste op die boekette.

Die maatskappy verleen finansiële

steun aan ’n aantal

maatskaplike projekte.

Die doel van die KTV-

OORSIG OOR WERKSAAMHEDE

markdag is om entrepreneurskap onder jongmense aan te

moedig. Die inisiatiewe New Directions en Emerging

Dynamics in Television (EDiT) het steun verleen aan ’n

aantal voornemende rolprentvervaardigers van oor die

Afrika-vasteland. M-Net Gee Om is ’n weeklikse

televisieprogram waarin die soeklig val op

liefdadigheidsorganisasies in Suid-Afrika.

Ander organisasies wat deur M-Net gesteun is, is

Twilight Children, ’n tehuis en leersentrum vir hawelose

kinders in Hillbrow, Cotlands Baby Sanctuary (’n tehuis vir

MIV/vigs-babas), Disabled People of South Africa, die

DBV en die stigting Reik na ’n Droom (wat kinders wat

aan terminale siektes ly, help om hul drome te

verwesenlik).

Regstreekse dekking van elke wedstryd in die

Wêreldbeker-sokkertoernooi en kriekettoernooie is

aangebied.

Die drie 24-uur-kanale en die hoogtepuntekanaal word

aangevul deur kanaal 20 wat ‘internet’-inligting op televisie

en ook gelyktydige aksie van tot ses kanale verskaf.

SuperSport Zone (www.supersport.co.za) tree as gasheer vir

die webtuistes van ’n toenemende aantal klubs en

organisasies op.

Regstreekse dekking van groot sokker-,

rugby-, krieket-, motorsport-, tennis- en

gholfgeleenthede, die multikanaal-

uitsendings van die

Nedbank-gholfuitdaging en die

Statebond- en Olimpiese Spele,

asook toenemende inhoud op

die gebied van boks en

kleiner sportsoorte, bied

topwaarde aan SuperSport-kykers. ■

(vervolg)

NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!