02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANTEKENINGE

AANTEKENINGE BY DIE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

(vervolg)

13. Verwanteparty-transaksies

en -saldo’s (vervolg)

76 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

31 Maart

2003 2002 2001

Aantekeninge R’000 R’000 R’000

Aankoop van goedere en dienste

Elektroniese Medianetwerk Beperk/

SuperSport Internasionaal Beherend Beperk (a) 1 971 840 1 484 125 1 199 112

KSC Comnet (Pty) Limited (b) 1 727 — —

Lumière Productions AE (c) 51 151 — —

Lumière Kosmos Communication SA (d) 2 343 — —

Antenna TV (e) 13 904 — —

Teletypos AE (e) 14 257 — —

Aantekeninge:

(a) Kanaal- en programregte aangekoop deur MultiChoice Afrika (Edms) Beperk.

(b) Netwerkfooie en huurlyn-onkostes deur M-Web (Thailand) Limited betaal.

(c) Programproduksie-koste deur NetMed NV betaal.

(d) Subtitel-koste deur NetMed NV betaal.

(e) Program- en advertensiekoste deur NetMed NV betaal.

2 055 222 1 484 125 1 199 112

Kapitaaltransaksies met minderheidsaandeelhouers

MIH Beherend Beperk (MIHH)

In Desember 2002 het Naspers Beperk ’n reëlingskema, in terme van artikel 311 van die Suid-Afrikaanse

Maatskappywet, 1973, voltooi ingevolge waarvan al die oorblywende aandele in MIHH wat nie reeds deur Naspers Beperk

besit was nie, verkry is. Die transaksie is teen ’n ruilverhouding van 2,25 MIHH-aandele vir elke Naspers N- gewone

aandeel afgehandel. ’n Totaal van 38 263 345 Naspers N- gewone aandele is aan die minderheidsaandeelhouers van

MIHH uitgereik.

MIH Limited (MIHL)

In Desember 2002 is ’n samesmeltingsooreenkoms gesluit, in terme waarvan MIHL met MIH (BVI) Limited, ’n bestaande

volfiliaal van MIHH, saamgesmelt is. MIHL se uitstaande aandele is gekanselleer en is gedenoteer van die Nasdaq

Nasionale Mark. Naspers het 98 803 261 N- gewone aandele aan die minderheidsaandeelhouers van MIHL uitgereik

teen ’n ruilverhouding van 3,5 Naspers N- gewone aandele per MIHL A- gewone aandeel.

MultiChoice Nigeria Limited (MCN)

Die groep het ’n lening van R22,8 miljoen (VS$2,9 miljoen) met MCN-minderheidsaandeelhouers wat rente dra teen

1% bo LIBAK en gesekureer is deur ’n pand van ’n 10%-aandeelhouding in MCN. Rente ontvang gedurende die jaar

het R0,8 miljoen beloop (VS$0,1 miljoen). Op 22 April 2002 het die groep ’n addisionele 10%-belang in MCN van

minderheidsaandeelhouers bekom vir R27,2 miljoen (VS$2,4 miljoen). Die minderheidsaandeelhouers het die reg om

hierdie belang op enige stadium teen die grootste van R18,9 miljoen (VS$2,4 miljoen) of die waarde van MCN teen

R3 358 (VS$425) per intekenaar te bekom.

MultiChoice Egypt Limited (MCE)

MCE het sy bedrywighede oorgedra na Cable Network Egypt (CNE) en het ingeskyf vir ’n addisionele 8% in CNE en

12,5% in Nile Communications Network (NCN) teen pari-waarde. Die groep se belang in beide CNE en NCN het

toegeneem tot 16,5%. Die groep het verder ’n likwidasiedividend van R9,5 miljoen (VS$1,2 miljoen) ontvang.

Antenna TV (Antenna)

In vorige jare het NetMed NV sekere kontrakte gesluit met Antenna vir die koop van ’n 5%-belang (plus ’n 10%-opsie)

in NetMed NV en vir die reg om drie Antenna-kanale te beeldsend. In Oktober 2001 is ’n transaksie met Antenna

gesluit vir die koop van ’n 5%-aandelebelang in NetMed NV vir ’n teenprestasie van ongeveer R94,7 miljoen

(VS$12 miljoen). Twee kanale is gebeeldsend in die huidige jaar met ’n derde in ’n beplanningsfase. Teen 31 Maart 2003

was die opsie vir ’n 10%-belang in NetMed NV onuitgeoefen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!