02.05.2013 Views

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

NASPERS BEPERK JAAR VERSLA G 2003

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JAARSTATE

GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

VAN NASPERS BEPERK EN SY FILIALE

vir die jaar geëindig 31 Maart 2003

FINANSIËLE

jaarstate

Indeks

Oorsig van korporatiewe bestuur 40

Verklaring van verantwoordelikheid

deur die direksie 44

Verklaring deur die maatskappysekretaris 44

Verslag van die onafhanklike ouditeure:

gekonsolideerde finansiële state 45

Direkteursverslag aan aandeelhouers 46

Gekonsolideerde balansstate 48

Gekonsolideerde inkomstestate 49

OORSIG VAN KORPORATIEWE BESTUUR

Naspers (‘die Maatskappy’) is ’n multinasionale

mediagroep met bedrywighede in Afrika, Europa en

Suidoos-Asië. Sy primêre notering is op die JSE

Sekuriteitebeurs Suid-Afrika. Met sy ADB- (Amerikaanse

Depositobewyse-) program het die maatskappy ook ’n

sekondêre notering op die Nasdaq Aandelebeurs in New

York. Dit beteken dat die direksie van Naspers onderhewig

is aan die bestuursriglyne wat in die King-verslag oor

Korporatiewe Bestuur vir Suid-Afrika 2002 (King II)

vervat is, asook die Sarbanes-Oxley-wet wat onlangs

verorden is, uit hoofde waarvan hy aan die toepaslike

bepalings van die SEC (Securities and Exchange

Commission in die VSA) moet voldoen.

Die direkteure van Naspers besef dat dit noodsaaklik

is om die groep se sake met integriteit en volgens gepaste

bestuurspraktyk te bedryf. Die direksie het derhalwe

40 NASPERS BEPERK JAARVERSLAG 2003

Gekonsolideerde kontantvloeistate

Gekonsolideerde state van verandering in

50

aandeelhouersekwiteit

Aantekeninge by die gekonsolideerde

51

finansiële jaarstate

Verslag van die onafhanklike ouditeure:

52

maatskappy finansiële state 134

Maatskappy finansiële jaarstate 135

King II, Sarbanes-Oxley en die toepaslike SEC-bepalings

nagegaan. Oudits van Naspers en sy filiale is

ooreenkomstig die onderskeie beheerriglyne uitgevoer.

Die nodige verbeterings in die groep se prosedures en

beleid aangaande korporatiewe bestuur is óf aangebring,

óf dit word tans ingevoer.

Die direksie

Naspers volg ’n gemeenskaplike direksiestruktuur.

Met die uitsondering van die besturende en finansiële

direkteur is alle direkteure van Naspers Beperk nieuitvoerend,

en die meeste onafhanklik (besonderhede

omtrent individuele direksielede verskyn op bladsy 144).

Die direksie en elk van sy subkomitees het ’n reglement

aanvaar. Ingevolge die direksie se reglement doen die

direksie die volgende:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!