04.05.2013 Views

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

o Twee alternatiewe tegnologieë vir die tipe sonpanele (FV vs. KFV);

o Monteringstelsel: son-navolgingstelsel vs. vaste montering.

Neem kennis dat die twee beoogde hoof-substasies en netwerkaansluitings (die onderwerp van die derde

en vierde OIB-aansoeke binne hierdie OIB-proses) deel van onderskeidelik die wind- en sonenergieaanlegte

is. Geen alternatiewe is vir die substasies geïdentifiseer nie, aangesien dit deel vorm van die

twee groter projekte. Die aparte aansoek word slegs deur Eskom vereis sodat hulle self die strukture kan

oprig, indien nodig.

Geïdentifiseerde impakte

Die OIBV is ʼn omvattende beoordeling van die moontlike omgewingsimpakte vir die beoogde wind- en

sonenergie-aanlegte, soos geïdentifiseer deur die OIB-span en B&GPe.

Die volgende spesialisstudies is deur onderstaande deskundiges uitgevoer word om meer omvattende

inligting te bekom oor daardie omgewingsimpakte wat as van belang geïdentifiseer is, en/of waar daar nie

genoeg inligting beskikbaar was nie, naamlik:

• Botaniese beoordeling: Dr Dave MacDonald, Bergwind Botanical Tours and Surveys;

• Bepaling van avifauna: Mnr Doug Harebottle, Private Konsultant;

• Opname van vlermuise: Mnr Werner Marais van Animalia Zoological and Ecological Consultation;

• Bepaling van impak op Erfenishulpbronne: Mnr Jayson Orton, ACO Associates (argeologiese

komponent) en dr. John Almond van Natura Viva cc (paleontologiese komponent);

• Beoordeling van visuele impak: Mnr Stephen Stead, Visual Resource Management Africa;

• Sosio-ekonomiese

Economists;

Invloedbepaling: Me Alex Kempthorne, Urban-Econ Development

• Bepaling van geraas-impak: Mnr Morne de Jager, M2 Omgewingal Consulting;

• Bepaling van Landboukundige Potensiaal: Mnr Kurt Barichievy, SiVEST;

• Bepaling van die impak op Akwatiese Ekologie: Me Antony Belcher, Private Konsultant; en

• Meteorologiese Invloedbepaling: Dr Chris Harris, Universiteit van Kaapstad.

Die betekenisvolheid van die moontlike omgewingsimpakte (biofisies en sosio-ekonomies) wat met die

beoogde projek verband hou, word in Tabel 1 opgesom.

Impakte tydens die Bedryfsfase

Beoogde windenergie-aanleg

Volgens Tabel 1 is die mees betekenisvolle (medium-hoog (-)) impakte van die bedryfsfase op die

biofisiese en sosio-ekonomiese omgewing, sonder mitigasie, die moontlike impakte van die beoogde

windenergie-aanleg op avifauna en die visuele estetika. Die betekenisvolheid van die impak op avifauna

sal met die toepassing van mitigasie-maatreëls na medium (-) afneem; en die impak op die visuele

estetika na laag (-). Daar moet kennis geneem word daar drie moontlike positiewe impakte is, naamlik

kragopwekking, die plaaslike ekonomie (werkskepping) en maatskaplike toestande, en

klimaatsverandering. Hierdie impakte is laag-medium (+) betekenisvol; met en sonder

mitigasiemaatreëls.

Daar was geen verskil in die betekenisvolheid van die impakte van die haalbare alternatiewe nie,

alternatiewe turbines ingesluit. Mainstream het egter die voorkeuropsie verkies – soos per die gewysigde

uitleg en met inagneming van die sensitiewe buffers wat deur die deskundiges aanbeveel is, en finansiële

oorwegings. Die moontlike impakte van die hoof-substasie vir die beoogde windenergie-aanleg is as deel

van die impakte van die beoogde windenergie-aanleg beoordeel, en as aanvaarbaar beskou.

Beoogde sonenergie-aanleg

Volgens Tabel 1 is die mees betekenisvolle (medium (-)) impakte van die bedryfsfase op die biofisiese en

sosio-ekonomiese omgewing, sonder mitigasie, en die moontlike impakte van die beoogde windenergie-

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!