04.05.2013 Views

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KEY

H High Significance

M-H Medium to High Significance

L-H Low to High Significance

M Medium Significance

L-M Low to Medium Significance

VL-M Very Low to Medium Significance

L Low Significance

VL-L Very Low to Low Significance

VL Very Low Significance

N Neutral Significance

H+ High positive significance

M+ Medium positive significance

L+ Low positive significance

Gevolgtrekkings en aanbevelings

Die impakte van die voorgestelde projekte het ook ‘n impak op die streek (beide biofisies en sosioekonomies)

wat die gebied nadelig kan raak. Die betekenisvolheid van hierdie impakte, sonder

mitigasie, word as hoog of laer beskou. Met die toepassing van die aanbevole mitigasiemaatreëls sal

die betekenisvolheid van die negatiewe impakte egter verminder tot medium of laer vir almal behalwe

die impak van vervoer. As gevolg van die kort konstruksietydperk word dit egter wel as aanvaarbaar

beskou. Die positiewe impakte van die beoogde projekte het betrekking op kragopwekking,

klimaatsverandering, en die plaaslike ekonomie (werkskepping) en maatskaplike toestande: Laag (+)

betekenisvol.

Op grond van bogenoemde is die Omgewingsbeoordelingspraktisyn van mening dat die aansoek vir

beide die beoogde windenergie- en sonenergie-aanlegte en verwante infrastruktuur (alternatiewe

ingesluit) gemagtig behoort te word aangesien die voordele die negatiewe omgewingsimpakte verreweg

oortref.

ʼn Lewensiklus Omgewingsbestuursprogram (LOBP), soos in die OIBV beskryf, kan die betekenisvolheid

van die negatiewe impakte by wyse van doeltreffende en toepaslike mitigasie verlaag. Indien gemagtig,

moet die toepassing van ʼn LOBP as voorwaarde vir die goedkeuring ingesluit word.

Wat die alternatiewe betref, is daar geen verskil in die betekenisvolheid van die impakte vanuit ʼn

tegnologiese oogpunt nie. Daar is dus ook vanuit ʼn omgewingsoogpunt geen voorkeur-alternatief nie.

Die OIB het die potensiële impakte van beide die FV (opsporing en gevestigde) en KFV (opsporing) in ag

geneem. Daar is bevind dat albei tegnologië soortgelyke impakte tot gevolg het en dus word daar versoek

dat beide tegnologië goedgekeur word. Die keuse van tegnologie sal afhang van ‘n gedetailleerde

tenderproses voor die sonenergie projek ingedien word volgens die DvE se verkrygingsbeleid-proses. Die

keuse van tegnologie sal afhang van: Tegnologie beskikbaar in die mark op daardie tydstip, koste van

tegnologie, energie-opbrengs van verskeie tegnologië.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!