04.05.2013 Views

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

Final EIAR - Aurecon AME Environmental | Environmental Projects

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ten einde onnodige OM-wysigings te vermy en die mees bekostigbare en gepaste sonenergie vir Suid-

Afrika te fasiliteer, word daar versoek dat beide FV (opsporing en gefasiliteerde) en KFV (opsporing)

tegnologië goedgekeur word.

Volgende stappe

Die Konsep OIBV is beskikbaar gestel by die Openbare Biblioteke in Springbok en Pofadder, asook op

Aurecon se webblad (www.aurecongroup.com/) (verander “Current Location” na “South Africa” en volg

die “Public Participation”-skakel). Alle geregistreerde B&GPe is per brief in kennis gestel van die

beskikbaarheid van die Konsep OIBV, tesame met ʼn afskrif van die Konsep OIBV se Uitvoerende

Opsomming. Die publiek kan tot en met 14 Januarie 2013 hulle skriftelike kommentaar op die Konsep

OIBV by Aurecon indien.

B&GPe is was uitgenooi om ʼn openbare vergadering op 12 Desember 2012 by te woon waar die

bevindinge van die Konsep OIBV vanaf 11h00 – 13h00 in die Springbok Skousaal bespreek is. B&GPe

word was versoek om teen 7 Desember 2012 te laat weet of hulle die vergadering sal bywoon. Indien

daar nie genoeg belangstelling is was nie, sal sou die vergadering gekanselleer word en sal sou B&GPe

eerder telefonies/ elektronies gekontak word om enige verdere kwessies of kwellinge te bespreek. Drie

B&GPe het die openbare vergadering bygewoon. ‘n Notule van die vergadering en ‘n kopie van die

voorlegging is ingesluit in Bylae B. Die Notule is aan almal gestuur wat die vergadering bygewoon het.

Die Finale OIBV sal is voltooi met die byvoeging van enige kommentaar wat vanaf B&GPe ontvang is en

is beskikbaar gestel by die selfde plekke as die Konsep OIBV. Die Finale OIBV sal dan vir oorsig en

besluitneming by respektiewelik die Noord-Kaapse DO&NB en die DOS ingedien word. B&GPe het tot en

met 19 Maart 2013 om geskrewe kommentaar op die Finale OIBV in te dien by Aurecon. Enige

kommentaar ontvang rakende die Finale OIBV sal nie in ‘n kommentaar-en-antwoordverslag ingesluit

word nie, maar sal saamgevat word direk aangestuur word aan die DOS.

Sodra die DOS die Finale OIBV deurgegaan het, sal hulle bepaal of die OIB-proses aan die wetlike

verpligtinge voldoen het, en of daar genoeg inligting is om ʼn ingeligte besluit te kan neem. Indien alle

vereistes nagekom is, sal hulle besluit oor die omgewingsaanvaarbaarheid van die voorgestelde projek.

Hierdie besluit sal in ʼn Omgewingsmagtiging vervat word waarin die detail van die besluit, die redes

daarvoor en enige ander voorwaardes uiteengesit is. Nadat die omgewingsmagtiging uitgereik is, sal die

DOS se besluit per brief aan alle geregistreerde B&GPe oorgedra word. Dit word gevolg deur ʼn

appelproses waartydens en enige party die geleentheid het om, in terme van die WNOB, by die Minister

van Omgewingsake teen die besluit te appelleer.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!