05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE FASILITEERDER SE ROL

1. Die fasiliteerder ontvang die nominasie vir opleiding van Bedryf.

2. Die fasiliteerder skeduleer die opleiding.

3. Die fasiliteerder reël die lokale.

4. Die fasiliteerder doen die geskeduleerde opleiding.

5.

6.

7.

8.

* Verduidelik al die aspekte van die NKR (NQF)

* Fasiliteer verskeie kursusse wat krediete behels

* Verduidelik die beoordelingsprosedure

* Doen en die afteken van formatiewe evaluasies in klaskamers

Die fasiliteerder sal die betrokke werkopdragte (summatiewe beoordelings) uitdeel en die inhandigingsdatums

vasmaak.

Die fasiliteerder sal gedurende die kennistoetse die rol van toesighouer vervul.

Die fasiliteerder sal verantwoordelik wees vir die stuur van beoordelings na die The Institute of Performance

Technology

Die fasiliteerder sal die interne databasis bywerk.

NB. Die fasiliteerder kan gedurende die voltooiing van die werkopdrag leiding aan die leerder gee, maar word nie

toegelaat om enige voor die hand liggende antwoorde te gee nie. Fasiliteerders wat hulle daaraan skuldig maak

om leerders regstreeks te help, of wat modelantwoorde aan leerders verskaf, sal ’n dissiplinêre verhoor in die

gesig staar.

ASSESSOR, MODERATOR & VERIFIEERDER (ROL VAN DIE EKSTERNE

MODERATOR)

Assessor:

Beoordeel die portefeulje teen die vereistes van die eenheidstandaarde soos vervat in die program.

Gebruik Santam se memorandum as ‘n riglyn om punte toe te ken.

Sal ’n voorlopige evaluasie van bevoeg of nog nie bevoeg verskaf.

Moet die assessor se gedragskode en SAQA se beoordelingsbeginsels nakom.

Assessorbestuurder (IPT):

Sal aandag gee aan elke appèlsaak wat by IPT aanhandig gemaak word

Sal alle ongerymdhede ondersoek en die portefeulje modereer of na ‘n ander interne moderator verwys vir ‘n

tweede opinie.

Kan ook die rol van die moderator vervul en kan enige besluit deur ‘n assessor of enige interne moderator omkeer

Moderator:

Modereer ‘n steekproef van portefeuljes van elke assessor om te kyk of dit konsekwent is en of die leerders aan ’n

regverdige beoordelingsproses blootgestel is.

Kan die besluite van die assessors omkeer.

Sal ook enige ongerymdheid soos deur ‘n assessor waargeneem gedurende die assesseringsproses, modereer soos

byvoorbeeld waar ‘n leerder nie haar/sy eie werk ingehandig het nie.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!