05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

62

DOELWIT

Jy gaan gedurende hierdie projek geëvalueer word deur:

Die beantwoording van die mees algemene vrae wat deurgaans gevra word wanneer daar om versekering aansoek

gedoen word;

Die evaluasie van basiese risiko’s;

Die beantwoording van vrae ten opsigte van die risiko’s/versekerde items; en

Die invul van ’n aansoekvorm, insluitende onderskrywingsmaatreëls.

AKSIEPLAN

1. afdeling Huisinhoud inhoud van ’n privaat woning

tydelike verblyf in ’n koshuis

tydelike verblyf in ’n gastehuis

bedryf van besigheid vanaf privaat woning

verandering van blyplek (woonstel)

2. afdeling allerisiko’s Dekking ingevolge die polis ten opsigte van verskeie items

3. afdeling Geboue privaat woning - dekking ingevolge polis

privaat woning - bepaal waarde van geboue

4. afdeling voertuie onderskrywing van verskillende soort voertuie

• privaatgebruik

• Sake-gebruik

• professionele gebruik

• voertuie van hoë en lae waarde

• voertuigaanspreeklikheid

5. afdeling Watervaartuie onderskrywing van verskillende soort watervaartuie

Watervaartuigaanspreeklikheid

6. vakansiehuis Huisinhoud- en geboueversekering

7. afdeling aanspreeklikheid persoonlike regsaanspreeklikheid

Hoewel elke afdeling afsonderlik aangespreek gaan word, gaan daar slegs een standaardrisiko bestaande uit

verskeie komponente deurgaans onderskryf word, naamlik dié van mnr. X

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!