05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KURSUSINLEIDING

Hierdie uitkomsgebaseerde evaluasie is geskoei op die teoretiese opleiding soos vervat in SPP, wat jy reeds voltooi

het. Die volgende afdelings is dus van toepassing, asook ‘n addisionele module ten opsigte van Multi-Risiko’s dekking vir

korttermyn versekering.

Huisinhoud

Allerisiko’s

Geboue

Voertuie

Watervaartuie

Persoonlike Regsaanspreeklikheid

Korttermynversekeringsdekking onder ‘n polis vir Multi-Risiko’s.

Hierdie projek is op só ’n wyse saamgestel dat dit in lyn is met die NKR (NQF) se uitkomsgebaseerde beginsels. Dit is ’n

praktiese projek gemik op die toepassing van die teoretiese kennis wat jy reeds opgedoen het.

Die volgende aspekte gaan in hierdie projek by sommige van die risiko’s (gevallestudies) aangespreek word:

Mees algemene vrae wat deurgaans gevra word wanneer daar om versekering aansoek gedoen word;

Oorsig van perseel om die risiko te bepaal;

• Aansoekvorm met nodige onderskrywingsmaatreëls/aanbevelings (beskou vir alle praktiese doeleindes al die

risiko’s as aanvaarbaar).

Jy het 30 dae tyd om hierdie projek te voltooi. Ná die voltooiing van hierdie projek sal jy eers summatief geëvalueer word

(toeboektoets) om vir die 30 krediete van Eenheidstandaarde.

apply knowledge insurance of household insurance

explain personal all risks insurance

EENHEIDSTANDAARD NOMMER AANTAL KREDIETE

Demonstrate knowledge and understanding of house owners insurance

Demonstrate knowledge and understanding of personal motor insurance

Underwrite a standard risk in short-term personal/domestic insurance

Demonstrate knowledge and understanding of the insurance of pleasure craft

apply knowledge of personal liability insurance

apply technical knowledge and understanding of the cover provided under a Short term

multi-peril insurance policy

120016

120011

120015

120005

120118

120008

120132

120121

Aangesien daar van jou verwag word om hierdie projek self te voltooi, is daar aan die einde van die projek ’n verklaring wat

deur jou onderteken moet word.

Hulpmiddels ten opsigte van elke risiko (gevallestudie)

Kompakskyf met foto’s van elke risiko;

Grondplanne; en

Relevante inligting om ’n risiko te onderskryf.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

4

2

3

4

6

3

3

5

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!