05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

80

VRAAG 6

Mnr. X se vrou verkoop Persiese matte en ornamente. Hierdie besigheid word vanaf die huis bedryf. Mnr. X het sy

dubbelmotorhuis spesifiek ingerig vir die stoor van die matte. Geen matte word vanaf die huis verkoop nie. Sy vrou neem

voorbeelde daarvan na haar moontlike kopers. As hulle belangstel, lewer sy die aankope persoonlik af. Die gemiddelde

voorraad wat aangehou word beloop sowat R30 000. Mnr. X wil graag weet of hierdie voorraad matte en ornamente

ingevolge die Santam se persoonlike polis gedek sal wees en indien wel, of daar ’n perk in so ’n geval is

VRAAG 7

Mnr. X se huis is teen ’n skuinste geleë. Hy is bang, in die lig van die weersveranderinge, dat hewige reën die grond

rondom sy huis kan wegspoel wat daartoe kan lei dat sy huis insak/skuif en die inhoud ook in die proses beskadig word.

Word hierdie soort voorval outomaties ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek en indien nie, hoe sal hy te werk moet gaan

om hierdie soort dekking te kan kry?

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

2

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!