05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

42

THE INSTITUTE OF PERFORMANCE TECHNOLOGY SE APPÈLPROSEDURE

Appèlle

Die assesseringsproses verseker dat die appèlprosedure in plek is, d.i. ’n appèl teen ’n assesseringsbesluit. Leerders moet

seker wees dat hulle teen ’n onbillike assessering appelleer. Die verskaffer moet ’n appèlprosedure instel wat met die

vereistes van INSQA ooreenstem.

Appèl kan aangeteken word teen:

Onbillike assesserings

Ongeldige assesserings

Ongeloofwaardige assesserings

Die assessor se beslissing word as bevooroordeeld beskou

Onvoldoende kundigheid en ervaring van die assessor of as dit die assessering beïnvloed het

Onetiese praktyke

Skryf aan Die Assessorsbestuurder: Appèlle, Posbus 6050, Rivonia, 2128

Voltooi die aangehegte Appèlvorm. Die appèl kos R350, maar jy sal dit terugkry as die assesseringsbesluit gewysig

word.

Jy moet binne sewe dae nadat jy jou portefeulje van die assessor terug gekry het, appèl aanteken.

Verduidelik jou appèl aan die assessor – hy of sy sal die besluit in die lig van jou appèl hersien en sal aan jou meer

terugvoering gee. As jy steeds nie gelukkig met die uitslag is nie, sê dit aan jou assessor. Jy sal gevra word om jou

POE terug te gee.

Jou assessor sal jou appèl aan die assessorsbestuurder oordra, wat dit met die moderator sal bespreek. Die

moderator, assessorsbestuurders en een ander onafhanklike assessor sal jou POE hersien.

Jy sal die uitslag van jou appèl binne 14 dae vandat dit by die assessorsbestuurder ingedien is, skriftelik ontvang.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!