05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

84

OPDRAG 4

Die versekerde voorsien jou van die volgende inligting:

Voltooide inventaris ten opsigte van die inhoud van sy permanente woonhuis.

Bankbesonderhede:

XYZ Bank

Rekeninghouer: Mnr. X

Rekeningnommer: 00010001 (Tjekrekening)

Takkode: 11 22 33

Debietordervordering: Laaste werksdag voor die 30ste van elke maand.

Voltooi nou Afdeling Algemeen en Afdeling Huisinhoud op die aansoekvorm na aanleiding van bogenoemde gegewens. Ván

die inligting is reeds op die aansoekvorm voltooi. Onthou om ook enige vereistes wat jy mag versoek na aanleiding van jou

inspeksie wat jy gedoen het, duidelik op die aansoekvorm aan te dui.

Die versekerde verlang die volgende dekking:

Dekking vir die inhoud van sy huis (sien inventaris)

Dekking vir die inhoud van sy woonstel in Johannesburg R50 000

Park Woonstelle 702, Parkstraat, Johannesburg

Toevallige skade aan die inhoud van sy huis R 5 000

Handelsvoorraad (Persiese matte en ornamente) R10 000

Die versekerde het geen behoefte daaraan om enige vrywillige bybetaling bo en behalwe die gewone bybetaling te betaal

nie.

Die versekerde stel ook as gevolg van die hoë premie, nie in die dekking vir Insakking en grondverskuiwing belang nie.

Die versekerde vra vir dekking vir elektroniese en meganiese onklaarraking vir die volgende rekenaars:

Acer-rekenaar

Hardeskyf Veriton 3200 (reeksnommer: 10002000) R 6 000

Skerm AC713 (reeksnommer: 10002999) R 2 000

Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344455) R 1 000

Acer-rekenaar

Hardeskyf Veriton 3600 (reeksnommer: 20002000) R 7 000

Skerm AC713 (reeksnommer: 10002998) R 2 000

Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344456) R 1 000

Acer Travelmate 180-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R10 000

Acer Travelmate 280-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R15 000

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!