05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VRAAG 7

Mnr. X meld dat sy oudste seun wat in George woon twee jaar terug by ’n bank begin werk het en dat hy in hierdie

stadium slegs ’n motor, klere en ’n baie duur gholfstel besit. Sy seun verlang slegs beperkte dekking vir sy motor en

allerisiko dekking vir sy klere en gholfstel. Kan mnr. X sy seun se besittings ingevolge sy polis verseker? Verduidelik

breedvoerig aan mnr. X wanneer daar aan so ’n versoek voldoen kan word.

VRAAG 8

Mnr. X wil ook weet of die versekerde bedrae ingevolge Afdeling Huisinhoud en Afdeling Geboue van sy polis outomaties

deur Santam aangepas word om voorsiening te maak vir inflasie en of dit sy verantwoordelikheid is om dit te doen.

VRAAG 9

Van die juweliersware wat hy vir sy vrou op huurkoop gekoop het, word ingevolge die juwelier se ooreenkoms met

hulle afsonderlik by XYZ Versekeraars verseker totdat dit afbetaal is. Mnr. X is baie skepties oor die dekking wat XYZ

Versekeraars bied en is van plan om die juweliersware ook ingevolge die Santam se persoonlike polis te verseker. Hy wil

graag weet wat gaan gebeur in geval van ’n eis. Hoe gaan skadeloosstelling plaasvind?

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

3

2

1

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!