Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
68

VRAAG 4

Indien hy dalk sy polis sou wou kanselleer, hoe lank voor die tyd moet hy Santam daarvan verwittig?

VRAAG 5

Mnr. X wil weet of alle eise by die polisie aangemeld moet word.

VRAAG 6

Mnr. X stoor sy tuingereedskap in ’n houthuisie in sy agterplaas. Indien daar by hierdie houthuisie ingebreek word, sal

daar dekking vir die gereedskap wees ingevolge sy polis of moet die houthuisie spesiaal in sy poliskontrak gemeld word?

(Houthuisie nie op die foto’s sigbaar nie.)

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

1

2

2