05.05.2013 Views

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPDRAG 3

Daar volg vrae ná die voltooide inventaris.

Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van

punte soos aangetoon per vraag.

INVENTARIS

Volle naam: ………………………………....……….…

Posadres: …………………….…..………….……...

Polisnommer:

Gebruik hierdie inventaris om bestaande en nuwe

versekering te evalueer.

Merk asseblief die toepaslike blokkie met ‘n “X”

Die Huisinhoud – en Alle Risiko’s afdeling van die

Persoonlike polis stel u skadeloos teen

vervangingswaarde mits u bedrag verseker volgens

vervangingswaarde bepaal is.

Gebruik hierdie inventaris om die waarde in geheel vas

te stel.

U huishoudelike goedere en persoonlike besittings is

teen vandag se pryse ‘n fortuin werd.

Dit is werklik in u eie belang om langs hierdie weg seker

te maak dat u teen huidige nuwe pryse verseker is,

anders is dit nie moontlik om artikels ten tyde van ‘n eis

teen “nuut vir oud” – pryse te vervang nie.

Stel asseblief my versekering reg ooreenkomstig Ek het die evaluasie gemaak, maar verlang nogtans

ooreenkomstig hierdie vervangingsswaardes. geen regstelling nie.

Deel (A)

ALLE RISIKO’S VERSEKERING: Waardevolle artikels

Spesifiseer asseblief waardevolle artikels, soos bevoorbeeld televisiestelle, juweliersware, skilderye, kameras, projektors, vuurwapens,

ensovoorts (met uitsluiting van huishoudelike ameublement, waarvan die waarde meer as R1 000 is.

Heg asseblief hersiene waardasiesertifikate, of aankoopbewyse, ensovoorts ten opsigte van hierdie artikels aan, ‘n Lid van die

Juweliersraad van Suid-Afrika se waardasie word aanbeveel ten opsigte van juweliersware.

Belangrik: Artikels hieronder gespesifiseer, moet nie onder Deel (B) [Inhoudsversekering (Huisbewoners)] in berekening gebring word nie.

Michel Herbalin-dameshorlosie R 8 000,00

Rolex-manshorlosie R 25 000,00

Diamanthangertjie R 30 000,00

5 Goue armbande R 25 000,00

Tissot-dameshorlosie R 6 000,00

Wilson –gholfstel R 20 000,00

Bogenoemde juweliersware word slegs hier gelys as gevolg van die hoë waarde daarvan.

Die versekerde besit ook ander goedkoper juweliersware wat ingesluit is in die bedrae soos aangetoon op die inventaris.

Raadpleeg die opdragte om te bepaal waar/hoe dit verseker moet word.

TOTAAL

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!