Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
Santam Se perSoonlike poliS WerkSopDraG
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
82

VRAAG 9

Mnr. X reis gereeld en verkies om in gastehuise te oornag. Hy wil graag weet of sy klerasie en persoonlike besittings

ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek sal wees:

a. Indien daar by die gastehuis ingebreek word.

b. Indien sy besittings deur van die personeel van die gastehuis gesteel word.

c. En/of hy sy polis spesifiek moet uitbrei om dekking in hierdie gevalle te kan geniet.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2009 Kursuskode: ASSESS – SPP2

3